Hartklop
Ek is nie atleet of oefen fundi soos my Kinta kind nie, maar my hart hardloop soms met moerse spoed.. Die uwe kry toe ‘n hartvormige pilletjie (alte fyntjies) om … Lees voort
Kom ons gaan Maskerbal toe..
Wat is vir jou die moeilikste aanpassing tydens Covid se maskerade? 1. Ek is ‘n aanraakmens.. daardie sagte druk om net te sê ek gee om , ek hou van … Lees voort
Wollerig
Sedert my blog Gekoekte wol – dink ek almeer oor Wollerigheid. Die oomblik wanneer Winterluggie voelbaar raak dan moet ek met wol doenig raak , daarteenoor met seisoen wisseling begin … Lees voort
Liewe Ma
Ons was nou die dag op Vaalkop.. na lang jare . Ek en Doepie, Dawid en George, en Begrafnisgangers – familie en vriende. Net 50 soos die wet bepaal en … Lees voort
Gekoekte wol
Wol gaar op. Die oorskiet bolletjies, soos wyn uit die weduwee se kruik. Sy sorteer skakerings en woldikte , om darem ‘n geheel te vorm wat nie op mekaar sou … Lees voort
Die E-pos
… 2020 … Toe ek my E-pos een vroegoggend lees sien ek die nota, “Mevrou, gebruik jy steeds hierdie E-pos, hierdie adres hierdie telefoonnommer?” en ek sien van waar … Lees voort
Die Winter van 2020
Hier rondom die Hoekhuis is heelwat bome van Sipres tot Plataan. Die res staan nakend in die Hoekhuis erf. Witstinkhout en die boom sonder naam voor haar boekeplek . Takke … Lees voort
Mia
Kleine Mia is reeds 6 jaar. Sy verskaf vreugde en pret aan almal by die Hoekhuis . Gisteroggend staan die jonge dame voor die spieël en bekyk haar gelaatstrekke, mond … Lees voort
Sy was nie vêr nie..
Ek het in Februarie 2020 geblog.. voel soos ewigheid gelede. Ek was opsoek na ‘n blog uit ‘n vorige blogskrywe ..of eerder blog wat iewers in vergetelheid verdwyn het.. pandemie … Lees voort
Wouda en Hendrik se spruite
Hierdie blog uit argiewe – spesiaal vir George Dawid Henco en die Uwe – ter herinnering Ons is vier kinders. Drie Boetas en die uwe. Enigste wat die vrouegeslag … Lees voort
Dirkie se Hartklep
Ses maande gelede is my hartklep vervang. ‘n Meganiese Mitrale klep en ‘n ring by die ander klep wat darem nie ook vervanging nodig het nie.(Voel so half soos ou … Lees voort
Die Man met die Skotse Hoed
Hy dra ‘n Skotse hoedjie van Tweed, die bejaarde in sy tagtigs. Hy kom waardig aangestap met kierie in die hand en ‘n Suid Afrikaanse-groen serp, lossies om sy nek … Lees voort
Tsepiso se Sindikaat.
Annah Moabi lyk maar valerig vanoggend. Madoepie vra maar uit, dalk was daar siekte of een of ander gesinsdrama. Nee Madoepie, oe was vrieslike vrieslike weekend. Nou wat nou Annah? … Lees voort
Liewe Carol.
Jy sal nou nie weet hoe ieder en elk sit en treur oor jou nie. Jy sal nie weet van die swaarsluk met elke onthou nie. Jy is dood. Vir … Lees voort
Afsluiting?
Ek sou wou skryf hoe egskeiding ‘n gesin raak, die ma , pa, boeta -so ter afsluiting van wat was. Ek sou wou skryf hoe egskeiding ‘n kind raak, die … Lees voort
Fyn van nerf
Ons het dit nogal heelwat gehoor in ons grootword huis die versoek moet tog nie so fyn van nerf wees nie! of ‘moenie jou dit so aantrek nie!” Sommer net … Lees voort