Woorde

Monthly Archives: April, 2014

Ek en hy – ons twee saam

April 30, 2014 · 4 Kommentaar

My straat

Hierdie huis  met die groen dak -( die dak se  kleur het eintlik  niks met die algemene geestesgesondheid van die inwoners te doene nie)  – is geleë op ‘n hoek. … Lees voort

April 29, 2014 · 6 Kommentaar

Anatomie

Sit vroegoggend en kraak. My skarniere. ..en is stram  – en is moeg geluister na die musikale pieng pong van ‘n druppende toilet. Met die dat ek by google  kuier … Lees voort

April 29, 2014 · 3 Kommentaar

Naamgewing

As ek nou ‘n dure les geleer het is dit nou! Moenie jou ou blogs sluit /tydelik/permanent  of om welke rede nie. Moenie passwords vergeet nie. WordPress onthou daar was … Lees voort

April 28, 2014 · 14 Kommentaar

listen

April 27, 2014 · 3 Kommentaar

“Work like you …

“Work like you don’t need the money Dance like nobody’s watching Smile as if you just brushed your teeth”

April 26, 2014 · 5 Kommentaar

Blog Stats

  • 31 075 hits