Woorde

Monthly Archives: Mei, 2014

Liewe Mia

Mia, Jou Mamma raak ronder. Oom Jan het van hulle gaan fotos neem . Van Mamma en Pappa. Skielik lyk jou Pa darem erg maer teen jou Ma, dit sal … Lees voort

Mei 28, 2014 · 10 Kommentaar

Winter

Vanoggend  het ek skielik besef Winter het  sy gebied kom afbaken in ons voortuin. Ons stap  hek toe sonder my dierbare boom se blare wat flierts flerts onder my en … Lees voort

Mei 26, 2014 · 5 Kommentaar

Boekstut

 Didier Laurent Veronique

Mei 25, 2014 · 4 Kommentaar

Mei 24, 2014 · 4 Kommentaar

Liewe Mia

Mia,     ek wil gou vertel , het jy geweet as Mamma  weer hier kom werk dan gaan jy hier kuier. ‘n Eie kamer , net vir jou.  Dit … Lees voort

Mei 23, 2014 · 32 Kommentaar

Spesiaal vir Net Ek (blogger)

Draadkuns  deur David Oliviera.

Mei 23, 2014 · 4 Kommentaar

Bloguitdaging : Tina – Kussings Bloguitdaging

My kussings tussen my werwels raak skaars… hul disintegreer .. hul  bars soms ..soos ou ballon. Noodsaaklike kussings om pynvry rond te beweeg.. Speldekussings Daar is die fraaiste voorbeelde van … Lees voort

Mei 22, 2014 · 7 Kommentaar

www

Wat sou ek tog gedoen het sonder die daaglikse koerant ? Soms kry ek , as ek niks uit my breinselle kan grawe daar iets te lese waarvan ek ‘n … Lees voort

Mei 22, 2014 · 3 Kommentaar

Woorde – woordeliks – maar definitief nie -woordarmoedig nie.

Iets omtrent Elize Cawood laat my aan my vriendin dink. As ek na haar luister ,dink ek  aan vriendin. Haar stemtoon.  Daardie droë humor wat skielik tevoorskyn kom. Miskien is … Lees voort

Mei 21, 2014 · 6 Kommentaar

Stroopsoet

Gister het ek die Koffiekan op my FaceBook blad geplaas. Dit is van porselein gemaak. Ek vermoed dit was ‘n baie beperkte voorraad met herdenking van die oudste stroop Lyle’s … Lees voort

Mei 20, 2014 · 9 Kommentaar

Hallou D1rki3

Ek het nou heeltemal moed opgegee. Jy met die  Avatar : ..jy was eens op ‘n tyd my blog.  Het toe wraggies my password vergeet . Het verskeie pogings aangewend … Lees voort

Mei 19, 2014 · 16 Kommentaar

Hoekom?

” Why does someone believe you when you say there are 4 billion stars, ..but check when you say the paint is wet?”

Mei 19, 2014 · 12 Kommentaar

Sondag praatjies

.. luister  na die voorlesing. Skielik onthou ek, met die lees van die driedubbele tou breek nie maklik nie’  iewers het Skoonpa(oorl) iets daaroor gepraat/vertel so  lank terug,  nou is … Lees voort

Mei 18, 2014 · 11 Kommentaar

Klank

Mei 18, 2014 · 12 Kommentaar

Bewysstuk Nommer 1 dd. ?

Bewysstuk nommer een   gaan  glo oorhandig word -die datum nog nie vasgestel nie. Hy dreig hy gaan ‘n opname maak toegelig met selfoon fotos  . Hy luister glo gereeld daarna  … Lees voort

Mei 15, 2014 · 36 Kommentaar

Politieke wasgoed – Moedersdag

Ek en Anna Moabi het toe maar ons linker duime vir mekaar gewys. Die merk. Sy het gestem. Ek het nie gevra waar nie. Haar Petrus studente kind wat dink … Lees voort

Mei 13, 2014 · 9 Kommentaar

Blog Stats

  • 31 075 hits