Woorde

Denke

Soms het mens nie woorde nodig nie, en jy kan jou gedagtes  dink en bedink en weer ‘n keer oordink  –

dinkkop in die wolkeen soms kan en mag jy met jou kop in die wolke rondbeweeg..

kopskoonmaakjy kan tot huisskoonmaak – bolangs..

kopverloorMoet net nie kopverloor nie!

Advertisements

4 comments on “Denke

  1. scrapydo
    Mei 3, 2014

    Vandat ek hier in NZ is mak ek self alles aan kant en netjies/skoon. In begin moes alles skoon wees omdat dit maar in my aard is om “netjies” te moet wes. Gelukkig het ek myself nou al sover gekry om nie so ernsig te wees met netheid nie.Bo-langs skoonmaak doen nie vreeslik skade so nou en dan nie

    Like

    • woordarmoede
      Mei 3, 2014

      Ons is hier bederf .. veral ek met Annah Moabi.. ons gesels oor die wel en weë van haar tiener in wording en student..kopskoonmaak gee mens ‘stof” tot nadenke..ha!

      Like

      • scrapydo
        Mei 4, 2014

        Ja, kopskoonmaak is belangrik. Ek het ook met my huishulp van jare baie intieme geselsies gehad. ons is/was albei moeders met kinders wat skool gegaan het, gaan studeer het en later hul eerste werk gekry het. Selfs my tuinhulp was soos n seun en ek n ma vir hom. Hy was nog in std 7 toe hy werkies by my begin doen het. Mis dit nogal

        Like

  2. scrapydo
    Mei 3, 2014

    Skuus vir vingerglip foute!

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Mei 3, 2014 by in Gedagtes vir die dag..

Blog Stats

  • 17,699 hits
%d bloggers like this: