Woorde

Klank

sondag 11 aug

Advertisements

12 comments on “Klank

  1. rondomtaliedraai
    Mei 18, 2014

    Sonder woorde s^dit tog so veel.

    Like

  2. perdebytjie
    Mei 18, 2014

    Pragtige foto!

    Liked by 1 person

  3. vuurklip
    Mei 18, 2014

    Ask not for whom the bell tolls …
    It tolls for thee!

    No man is an island,
    Entire of itself,
    Every man is a piece of the continent,
    A part of the main.
    If a clod be washed away by the sea,
    Europe is the less.
    As well as if a promontory were.
    As well as if a manor of thy friend’s
    Or of thine own were:
    Any man’s death diminishes me,
    Because I am involved in mankind,
    And therefore never send to know for whom the bell tolls;
    It tolls for thee.
    John Donne

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Mei 18, 2014

      oe vaderland dit is nou die mooiste mooi – Baie dankie Vuurklip. Waardeer waardeer ..

      Like

  4. Net Ek
    Mei 19, 2014

    Pragtige foto!

    Ek het ‘n ding oor ou kerke en kerkklokke! Op elke nuwe plek waar ek kom moet ek eers na die oudste kerk gaan kyk!

    Like

    • ddupl3ss1s
      Mei 19, 2014

      Dit raak al hoe skaarser – die ou kerke met kerktorings en klokke.

      Like

      • Net Ek
        Mei 19, 2014

        Ja dis eintlik hartseer :-(

        Like

  5. scrapydo
    Mei 19, 2014

    Pragtig! Ek hoor sommer die lui van die klok in my gedagte. Hier hor mens nie eintlik kerkklokke lui nie! Meeste kerk word maar in n saal gehou sonder kerktoring en klok

    Like

    • ddupl3ss1s
      Mei 19, 2014

      Klokke hoor mens meer op Plattelandse Dorpies..

      Like

      • scrapydo
        Mei 19, 2014

        Tog is daar in groot stede wel klokke wat lui as jy naby genoeg is. Hier is een kerk wat klokslag 9 uur lui! Dis heerlik om dit te hoor

        Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Mei 18, 2014 by in Gedagtes vir die dag..

Blog Stats

  • 18,038 hits
%d bloggers like this: