Woorde

Hoekom?

” Why does someone believe you when you say there are 4 billion stars,

blog stars..but

check when you say the paint is wet?”

blog wet paint

Advertisements

12 comments on “Hoekom?

  1. perdebytjie
    Mei 19, 2014

    Goeie vraag.Sien is glo en mens kan nie altyd sien of verf nat is nie.

    Like

  2. scrapydo
    Mei 19, 2014

    Oooo, nou praat jy. Suspenders het my al lekker in verleentheid gehad

    Like

    • ddupl3ss1s
      Mei 19, 2014

      Ek het maar kort rukkie in my jeug sykouse gedra.. Pantihose was darem genadiglik op die hoogste plusse wat daar kon wees ..

      Like

      • scrapydo
        Mei 19, 2014

        Ek het begin skoolhou met step ins en later kouse wat bo n rek in gehad het om hul bo te hou. My bobene was te maer en hul het gedurig afgesak, ha ha!

        Like

      • ddupl3ss1s
        Mei 20, 2014

        Lekker lag ek nou, gelukkige mens met dun bene ..

        Like

      • scrapydo
        Mei 20, 2014

        Daardie jare was ek maar n ou maeretjie. Nou is ek rond en gesond. My ma het altyd gese as jy ouer word of is mag jy maar bietjie gewig aansit want dit pas by die ouderdom!

        Like

      • ddupl3ss1s
        Mei 20, 2014

        kyk ek het voortydig al my erfporsie gekry van my ou Moeder.. boobs boude boepens en dan op die koop toe deesdae so vooroor ou ruggie ..soos ‘n wasklip (as jy weet wat ‘n wasklip is !! )

        Like

      • scrapydo
        Mei 20, 2014

        Ja, dit klink bekend!

        Like

  3. Zeppie
    Mei 19, 2014

    Seker maar omdat die sterre hoeveelheid nie oor gestrei kan word nie….maar daai verf…moet seker maak

    Like

    • ddupl3ss1s
      Mei 19, 2014

      ruik nat verf nie skerp nie? Dis soos aangeskakelde stoofplaat .. wil mos seker maak die plaat is regtig aan…

      Like

  4. Woef-Woef
    Mei 19, 2014

    Dis seker maar in ons menslike aard!

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Mei 19, 2014 by in Hoekom?.

Blog Stats

  • 18,053 hits
%d bloggers like this: