Woorde

Bloguitdaging : Tina – Kussings Bloguitdaging

My kussings tussen my werwels raak skaars… hul disintegreer .. hul  bars soms ..soos ou ballon. Noodsaaklike kussings om pynvry rond te beweeg..

rugSpeldekussings

Daar is die fraaiste voorbeelde van speldekussings wat jy self kan maak of koop..

speldekussing 3natuurlik die stoelkussings.. my Geliefde hou nie van daardie loskussings op  gemakstoele nie ook nie daardie voorraad kussings so op die bed uitgestal nie… tjoef tjaf sal hy hul afhaal. Nou is ek so dankbaar ek kan sommer vir my ‘n paar kussing op Pinterest uit kies  waarvan ek hou.

kussing 4kussing 2kussing3Tina van http//:rondomtraliedraai @wordpress.com se kussinguitdaging.

 

7 comments on “Bloguitdaging : Tina – Kussings Bloguitdaging

  1. scrapydo
    Mei 22, 2014

    Lekker gekussing!

    Liked by 1 person

  2. rondomtaliedraai
    Mei 23, 2014

    oooo ‘n paar mooies…

    Liked by 1 person

  3. Net Ek
    Mei 23, 2014

    O ek is MAL oor jou Pinterest kussings!

    En daai skets!

    Like

    • ddupl3ss1s
      Mei 23, 2014

      Ek het gister na iets anders gesoek om op my facebook te plaas en op hierdie draadkunswerke afgekom. Die een op my facebook is vir my so besonders sal spesiaal vir jou dit plaas op my blog.

      Like

      • Net Ek
        Mei 23, 2014

        Dankie! Ek loer sommer dadelik!

        Like

  4. perdebytjie
    Mei 23, 2014

    Ek hou van daardie eerste kussing se bewoording!

    Like

Lewer kommentaar op scrapydo Kanselleer antwoord

Information

This entry was posted on Mei 22, 2014 by in Bloguitdaging.

Blog Stats

  • 36 520 hits