Liefste Mia
Mia Liefiekind, jy word vinnig groter. Ek hoor jou Mamma vertel dat die Preemie kleertjies al knap raak. Ek is baie bly daaroor. Ek wou jou eers jammer kry.. jou … Lees voort
The sound of Rain
Vir almal wat wonder oor klank , wat klank geniet … draai maar die klank bietjie hoër ..en luister toe-oog…
Musiek
As mens se oor die dag nie meer hoor wat hy moet hoor nie..al wil jy , hy luister nie! Kompleet soos ‘n ongehoorsame kind/tiener/grootmens… dié nie horende oor. Dan … Lees voort
Bloguitdaging – LANDSKAP – @Zeppie.
Op daardie hoogte het ek gestaan. Ek onthou die wind. Ek onthou die reuk van .. bos en blaar en grond ..nie stof nie ..grond. Ek onthou die klank van … Lees voort
OOR BLOGS…
OOR BLOGS “Ten slotte: Blog vir jou eie genot en nie omdat jy honderde volgelinge wil werf nie. Volgelinge is goed, maar as jy so ‘n groot behoefte daaraan het… … Lees voort
Liewe Mia
Hallou Liefiekindjie Ouma kon nie glo dat jy binne een week pofwangetjies gekry het nie.. jy is nog bitter klein – maar ek is bly oor die vetjies al is … Lees voort
Pannekoeke, Pa’s en Tannie Poppie
Originally posted on huiskok:
As jy, soos ek in ‘n huis met ‘n pan grootgeword het, ken jy pannekoek, eet jy pannekoek en bak jy pannekoek. Ek het dit aanvaar…
..en hy het gesê – en sy het beaam
EN “PARTY MENSE SKRYF ‘N BOEK OM ‘N MENS OF SITUASIE TE BESKRYF. RYKIE VAN REENEN SKRYF ‘N SIN “
Bloguitdaging : Stokperdjies – (Pixie)
Wonder of stokperdjies iets is wat jy elke dag een of ander tyd doen , of soms so nou en dan ..dan en wan ? As ek my stokperdjie beoefening … Lees voort
ILLUSTRASIES
Ek het nog altyd verskriklik baie van Kinderboek-illustrasies gehou. As ek moet uitkies tussen Kinderboeke , kyk ek eerste na die illustrasies. Die lekker van – kom ons kyk eers … Lees voort
Liewe Mia
Mia, ons kom nou- nou vir jou kuier. Oupa het te vertelle ons moet geskenk pakkies saamneem sommer ook die afspraakboek van Mamma se werk (glo om ons darem net … Lees voort