Woorde

Liefde is

ouma dirkie en MiaTussen Ouma Dirkie en haar klein Mia

20 comments on “Liefde is

  1. perdebytjie
    Junie 6, 2014

    Uiteindelik!Ek wag al heeldag hiervoor..baie geluk!

    Like

  2. rondomtaliedraai
    Junie 6, 2014

    hehehehe… die gaan nog interessant word

    Liked by 1 person

  3. Skeletor
    Junie 6, 2014

    Ouma. Jig, ek sal moet begin kyk wie ek moet oom en tannie sê hierso op die blogs. Hoop die kind is ‘n vreugde vir ouers en ouma!

    Liked by 1 person

  4. ddupl3ss1s
    Junie 7, 2014

    Ha ha, ja dit is hoekom ek erg versigtig is vir kiekies, wrede werklikheid die gesig agter ‘n blog. EEN voordeel ek het Tante vrygespring.. Verlede jaar toe my man aftree, het ek uit gatvolgeite oor die vraag”..en wat doen die pensioenaaaaarissse?” (dan trek hul mos dit soos dermpie)pront geantwoord ‘Ons speel.” Mensig toe besef ek eers hul dink woelig onder die komberse… Nee wat jonk van gjees, soos erg bejaardes sou verklaar. Dankbaar oor die mooi wense Skeletor.

    Like

  5. scrapydo
    Junie 7, 2014

    Dit is pragtige foto Nogmaals veels geluk met klein Miatjie.

    Liked by 1 person

  6. scrapydo
    Junie 7, 2014

    Weer na foto gekyk. Kyk net die piep klein vingertjies

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Junie 8, 2014

      Daardie dun gewriggies.. , sulke lang slanke vingers..Pappa se hande.

      Like

      • scrapydo
        Junie 8, 2014

        Dis te wonderlik om die perfekte mensekindjie te sien

        Like

  7. kellyseblog
    Junie 7, 2014

    Dis baie mooi. Ek is bly vir jou dat jy in soveel vreugde kan deel.

    Like

  8. Net Ek
    Junie 9, 2014

    Ag dis so mooi Dirkie!

    Lekker om ‘n gesig te kan koppel aan die rooi rokkie!

    Ek raak sommer broeis!

    Like

    • ddupl3ss1s
      Junie 9, 2014

      ek het lekker gelag vir skeletor .. ek dink hy het nie geweet eks al soooo oud nie, ja eks glad nie kamera kiekiegenies nie.

      Like

      • Net Ek
        Junie 9, 2014

        Hehehehe nee man!

        Ek dink julle tweetjies is alte pragtig!

        Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Information

This entry was posted on Junie 6, 2014 by in Nuut ..splinternuut.

Blog Stats

  • 36 520 hits