Woorde

Blog Uitdaging – WOORDE -@ Zeppie

Ek kon essays skryf . Lawwe  woorde maak – mooi woorde opsoek – snaakse woorde – lelike woorde – harde woorde -sagte woorde maar  het besluit om ‘n aanhaling van MER  se woorde te gebruik. Dat mens soveel kan leer en bewus raak van die mense om ons net deur ..

“”Oplet gedurig oplet, fyn oplet. Van die hart af oplet”

en

Ek het die Biografie deur Lizette Rabie oor Rykie van Reenen baie geniet , iewers in die boek het ek die aanhaling gelees en dit afgeskryf en sommer teen my yskas gemagneet. Ek is jammer kan nou nie waarborg dit is Rykie se woorde of MER se woorde..

-om te slim te wil wees. Slim brand tog so maklik aan.”

Woorde en lees loop hand aan hand. Daarsonder kan ek nie.

Advertisements

11 comments on “Blog Uitdaging – WOORDE -@ Zeppie

  1. Kameel
    Junie 11, 2014

    “Oplet, gedurig oplet, fyn oplet, van die hart af oplet” die woorde praat met my. Sal hulle neerskryf :) Dankie!

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Junie 13, 2014

      Kameel MER was Rykie van Reenen se persoonlike mentor. Uit albei se geskrifte leer ek so baie. Baie dankie dat jy saamgelees het.

      Like

  2. rondomtaliedraai
    Junie 11, 2014

    Lekker een

    Liked by 1 person

  3. Kelkiewyn
    Junie 11, 2014

    Mooi gesê.

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Junie 13, 2014

      Die Biografie se naam is ‘ Rykie ‘n lewe met woorde’ ‘n boek wat mens proe-proe moet lees en herlees. Te veel kennis vir eenmaal se onthou.

      Like

  4. scrapydo
    Junie 11, 2014

    Mag van die “pen”! (want nie eintlik meer bestaan om gedagtes neer te pen nie)

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Junie 13, 2014

      Rykie was ‘n joernalis. oorlede aan MS. Baie privaat persoon en met moeite oorgehaal deur Lizette Rabie om die biografie te skryf.

      Like

  5. perdebytjie
    Junie 12, 2014

    Woorde en lees…beste ding op aarde vir my!

    Like

    • ddupl3ss1s
      Junie 13, 2014

      Ai perdebytjie, en ek wens ek kan alles onthou wat ek lees..

      Like

      • perdebytjie
        Junie 13, 2014

        Ek vergeet net so maklik.Ek sê altyd,dis omdat my kop soveel in het,dat dit net bietjie langer vat om die kennis iewers uit te diep. :smile:

        Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Junie 11, 2014 by in Bloguitdaging.

Blog Stats

  • 18,038 hits
%d bloggers like this: