Woorde

Brei

Brei

http://purlbee.squarespace.com/the-purl-bee/2011/10/11/sweet-stitching-with-erin-bandana-cowl.html

Advertisements

5 comments on “Brei

  1. Net Ek
    Junie 20, 2014

    Elke winter wens ek SO ek kon brei!

    Like

    • ddupl3ss1s
      Junie 20, 2014

      oe google is wonderlike ding jong… daar word mens met you tube en al sulke dinge geleer van regs (Plain and Purl ) en aweregs geleer. As ek kan regs en aweregs…wel bietjie sukkel sukkel en spanning nie altyd perfek.. maar ‘n serp is goeie begin vir oefen..mens kry deesdae sulke mooi wol en kyk maar op bolletjie wol vir dikte van naalde .. een van die dae is jou serp snoesig om jou nek.

      Like

      • Net Ek
        Junie 20, 2014

        Ek dink ek moet dit tog net probeer!

        Een van die dae kom wys ek julle! :lol:

        Liked by 1 person

  2. rondomtaliedraai
    Junie 20, 2014

    Noudat my rekenaar stukkend is sal ek dalk ook ook by my breiwerk uitkom

    Liked by 1 person

  3. perdebytjie
    Junie 22, 2014

    My hande sweet soos ‘n reisiesperd na ‘n tawwe wedren,dus is brei uit.Het as kind op skool altyd raas gekry oor my breiwerk vuil en taai was..suggg!

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Junie 20, 2014 by in Uncategorized.

Blog Stats

  • 17,038 hits
%d bloggers like this: