Woorde

The sound of Rain

Vir almal wat wonder oor klank , wat klank geniet … draai maar die klank bietjie hoër ..en luister toe-oog…

Advertisements

12 comments on “The sound of Rain

  1. newsferret
    Junie 27, 2014

    Was goed om dit weer te sien en te hoor. Sonder die donderweer kon dit gisteraand op ons dak geween het.

    Like

    • ddupl3ss1s
      Junie 27, 2014

      News, dit was die eerste keer wat ek hierdie sien – met die soekery na Beethoven se komposisies wat nie te lank is nie.. kom ek toe daarop af. Daar word koue vir ons voorspel moontlike reën.. ..en ek sukkel om klankgoeters te plaas ewig kom my Pinterestblad se aanhangsel by.. moet seker direk van yooutube af link en nie van my voorraad op my pinblad nie.. Geniet jou naweek – pannekoek altyd vooruitsig met reënweer.

      Like

  2. scrapydo
    Junie 27, 2014

    Pragtig. Pannekoek klink lekker. Kan dit sommer ruik. Dis nou 9:30pm Gaan my student haal wat by skool bal is en gaan dan slaap. Geniet die dag

    Liked by 1 person

  3. rondomtaliedraai
    Junie 27, 2014

    Lekker sonskyn vandag by ons gewees.

    Like

  4. perdebytjie
    Junie 27, 2014

    Dis darem baie oorspronklik.Wens dit wil bietjie reën om die stof weg te spoel.

    Liked by 1 person

  5. Woef-Woef
    Junie 29, 2014

    Op hierdie stadium, as ek die klank van reën hoor, is ek meer geneig om te storm om te kyk of die dak nog lek na die laaste regmaakpoging. As die wind boonop sterk waai, raak ek regtig bekommerd.

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Julie 5, 2014

      Ag tog die minusse staan ook byderhand so hand op die heup.. jammer ek antwoord nou eers, van my kommnetare is in my spam boks gegooi.. ai toggie!!

      Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Junie 27, 2014 by in musiek.

Blog Stats

  • 17,699 hits
%d bloggers like this: