Woorde

Wat staan in jou boek op bladsy 49

Image

Advertisements

20 comments on “Wat staan in jou boek op bladsy 49

  1. newsferret
    Junie 27, 2014

    Hettie ‘n boek nie!!

    Liked by 2 people

    • ddupl3ss1s
      Junie 27, 2014

      NEWSSSS!!! aggenee man , soek ‘n boek tydskrif iets…dink net as elkeen daardie eerste sin skryf kan ons interessante storie skryf…

      Like

  2. ddupl3ss1s
    Junie 27, 2014

    in myne staan daar ” ..dat onderwyseresse afgedank word as hulle in die openbaar rook” miskien moet mens eerder vra wie het dit gesê en uit watter boek kom die aanhaling..

    Like

  3. coetzee2014
    Junie 27, 2014

    Dis vroeg al warm. Die strooidak-huisies op die horison bewe.

    Liked by 1 person

  4. rondomtaliedraai
    Junie 27, 2014

    Nee man ek is nou te lui om op te staan … sal moet terug kom

    Liked by 1 person

  5. perdebytjie
    Junie 27, 2014

    I never seemed to leave it- the scents stayed with me wherever I went.Uit:The Magpie Bridge deur Liu Hong…pragtige boek!

    Like

  6. scrapydo
    Junie 28, 2014

    Not so much, Eve thought when the elevator doors opened. She heard someone weeping, the sound muffled behind a closed door. ( ek moes die tweede sin by sit om dit lekker te maak) uit: Calculated in death – J D Robb

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Junie 28, 2014

      foeitog . wonder ek oor die snikke agter geslote deur..

      Like

      • scrapydo
        Junie 28, 2014

        Ja, het nog nie tot daar gelees nie. Dit was nou rerig oulik om hier n eie storie om te bou!Ha ha asof ek nou n skrywer is.

        Liked by 1 person

  7. kellyseblog
    Junie 28, 2014

    hahaha! ” …beteken nie hy is ‘n prostituut nie, al maak die koerante hom so uit.”

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Junie 29, 2014

      ..weet jy elke boek wat ek nou lees ..is ek so nuuskierig te kyk wat staan op bladsy 49 – heerlike speletjie – nou wag ek vir die skrywers om te skryf.

      Like

  8. Net Ek
    Junie 30, 2014

    Uhm…

    Op my bl 49 staan daar op die oomblik: “ANNEXURE 1 – CONTINUED. EXPLOSIVES REGULATIONS” – Occupational Health and Safety Act and Regulations.

    Vreeslik boring.

    Like

    • ddupl3ss1s
      Junie 30, 2014

      waar werk jy ? Klink na plofbare situasie .. Dit bly nogal interessant as mens nou dit as storielyn moet gebruik..

      Like

      • Net Ek
        Junie 30, 2014

        Ek werk by ‘n sitrus plek!

        By my vorige werk was ek verantwoordelik vir Al die Health, Safety en Environmental audits ens. Nou werk ek in Kwaliteit, maar ek help so hier en daar die H&S ou maar ook.

        Ja ek sit nogal en dink aan die “plofbare” humeur waarmee ek vandag sit :lol:

        Sal seker ook oorwaai!

        Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Junie 27, 2014 by in Uncategorized.

Blog Stats

  • 18,038 hits
%d bloggers like this: