Woorde

Beethoven

Advertisements

4 comments on “Beethoven

  1. perdebytjie
    Junie 30, 2014

    Pragtige musiek!Beethoven is een van my gunsteling komponiste,Mozart heelbo!

    Like

    • ddupl3ss1s
      Junie 30, 2014

      Jong dan hou ek soms van Bach ook ..ek is lief vir lig klassiek en darem ook so titseltjie Opera en sal tot gesange en Psalms ook geniet… kleintyd sommer middel van die ete begin sing… sommer maar net gesing, dit is lekker…

      Like

  2. colonialist
    Julie 3, 2014

    Een van my groot gunstelinge. Ek hou om dit te speel, en het al drie bewegings gememoriseer.

    Like

    • ddupl3ss1s
      Julie 5, 2014

      Aaaah , ek haal my hoed af ! Dit bly een my lekkerste bederwe om deesdae al die allerpragtigste musiek op youtube te kan luister. Ek dink net aan jou mooi klaviere .. ai my hart. Hoop nogtans daar is altyd nog musiekintrumente byderhand vir jou.

      Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Junie 29, 2014 by in Uncategorized.

Blog Stats

  • 18,026 hits
%d bloggers like this: