Die stomme vrou
Die vrou met die oorgroot kamerjas en haar dik swart hondjie, loop ganglangs. Sit alarms af so vêr soos hulle beweeg. Sy sluit die deur en veiligheidshek oop . Die … Lees voort
Privaat
Soms sien ek dinge padlangs wat my dae laat wonder en dink, die onthoubeelde wat ek nie uit my geheue uitgevee kry nie . Oppad kies en betaal winkel toe … Lees voort
Slaapkamerpraatjies vir Mia
“Ag Moederrr, dink jy sy slaap? Jy moet stilsit, nou-nou val jy hier af!” “Ag man, Ek het nie so lank nek soos jy nie… kyk net hoe lekker slaap … Lees voort
Dag van die Pampoenkoekies
Originally posted on huiskok:
Poffers van die oranje son met warm lemoensous. Foto: my pampoenprins Ian du Toit “…Op die Dag van die Pampoen eet ons vir ons ‘n pad…
Gister
Dit is nou hanekraaityd. Ek hoor hulle so verkluimerig doer in die vêrte. (moet daar ‘n kappie op die e wees?) Wou nou nie oor taalreëls geblog het nie, maar … Lees voort
Mia
Liewe Mia Ek het vroeg vanoggend in die trommeltjie gaan grawe. Daar waar lank terug se dagkinders se rympies gebêre is. Ek het gesoek na ‘n gesig rympie. Daardie soort … Lees voort
Blog Uitdaging 44 – RAME
Hierdie raam het vir ons huisgesin groot sentimentele waarde. Dit is slegs poskaartgrootte. Handgemaak met houtinlegwerk. Die donkerhout -Embuia en die Ligter hout is Geelhout. Die foto staan met ‘n … Lees voort
Ek onthou
Ek kyk deur fotos. Die onthou . Sommer met my selfoon afgeneem. Net ons twee met ons elkeen se gedagtes.
Ek vertel jou vandag op 18 Julie van harte
As ek nou vandag die 18de Julie vir iemand iets spesiaal sou wou gee ..sou dit een van hierdie harte wees. Die harte is met skrywes borduur deur Cathy Cullis. … Lees voort
Buks du Plessis
Buks woon tesame met twee ou mense – die man – die vrou – Lilly die Kat en Leo die Boerboel, by die huis op die hoek derdestraat links. Buks … Lees voort
Die storie van Roselina Mokoena
My Anna Moabi vertel vanoggend vir my die mooi verhaal van die merkwaardige vrou in hul gemeente uit die Twelve Apostel -kerk. Roselina Mokoena (uitspraak Môkwêna) reeds 96 jaar oud. … Lees voort
Mia
Oe en daar vergeet hierdie Ouma , Maandag is Mia se briewe dag. Liewe Kindjie, ek hoop dit gaan sommer klopdisselboom met jou. Snaakse woord nê! Die tyd raak al … Lees voort
14 Julie Ta Nelsie se Verjaarsdag
Ta Nellie het nooit haar telefoon anders geantwoord as “Jaaa?” niks verder nie- nie met ‘n dit is Nellie wat praat nie, niks, net die stem Jaaaa! Nou ja as … Lees voort
Epos
Ek dink mens hoef nou nie juis net te begin van geboortedag af nie. Dink dit is ‘n slim plan. Ek sal selfs so epos waardeer as ek oppad ouetehuis … Lees voort