Woorde

Toe speel hy Bach ..

Onbekende orrelis se prag orrelspel – die Toccata and Fugue in DMinor – van          JS Bach

bach1http://www.youtube.com/watch?v=ho9rZjlsyYY

Miskien nie almal se smaak , maar dit verskaf vir my groot vreugde om vandag daarna te luister.

Advertisements

7 comments on “Toe speel hy Bach ..

  1. benvanbruggen
    Julie 6, 2014

    Pragtige katedraal, puik spel, dankie.

    Like

    • ddupl3ss1s
      Julie 6, 2014

      Groot plesier. Wens my een Broer het blogs of fbook gehad … ek assosieer hom altyd met Bach Sondae middae so luisterend op destyds se radio programme .

      Like

  2. rondomtaliedraai
    Julie 6, 2014

    Pragtig!

    Like

    • ddupl3ss1s
      Julie 9, 2014

      Mens moet darem in die gemoedstemming wees vir Bach – so voel ek oor Bach.

      Like

      • rondomtaliedraai
        Julie 9, 2014

        Sommige van sy goed is vir my te swaar… hou net van die populêre goed

        Like

  3. perdebytjie
    Julie 6, 2014

    Ek kom gladnie by die regte plek uit as ek jou link volg nie.Ek hoop nou nie daar is probleme nie.Ek kan skielik ook nie fotos plaas nie.
    Ek is mal oor die stuk en speel graag die Toccata sommer op my klavier.Dis vrek moeilik,maar pragtig!

    Like

    • ddupl3ss1s
      Julie 7, 2014

      Jy het vele talente Perdebytjie… ek wonder dalk is daar net klein probleempie , maar ek kry jou darem genadiglik in hierdie spasie.

      Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Julie 6, 2014 by in musiek.

Blog Stats

  • 17,699 hits
%d bloggers like this: