Woorde

Ek vertel jou vandag op 18 Julie van harte

As ek nou vandag die 18de Julie vir iemand iets spesiaal sou wou gee ..sou dit een van hierdie harte wees. Die harte is met skrywes borduur deur Cathy Cullis. Miskien sou ek dalk iets mooi vir iemand kon vertel.’n Hart so in iemand se handpalm te gee . Mooi woorde. Woorde van liefde. Naasteliefde.

(Kliek op elke afdruk vir bietjie duideliker weegawe)

hart boodskap hart boodskap2 hart boodskap 3 hart boodskap 4 hart boodskap 5
*Google gerus oor die talentvolle vrou. Sy het ‘n blog by blogspot en ‘n Facebookblad – as jy nou van haar kuns hou.

Advertisements

7 comments on “Ek vertel jou vandag op 18 Julie van harte

  1. Lewies Mymer
    Julie 18, 2014

    Kan ‘n kosbare kleinnood wees. Na-aap een vir Mia.

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Julie 18, 2014

      Gesit en dink mens kan mooi Afrikaanse gedigte so skrywe met gare…

      Like

  2. Skeletor
    Julie 18, 2014

    Ek kan skaars met die hand skryf, wat nou nog naald en gare! Maar dit is amazing wat mense mee vorendag kom!

    Like

    • ddupl3ss1s
      Julie 18, 2014

      Ek dink sy’t eers so met materiaalpotlood geskryf – spelfoute durf nie insluip nie..

      Like

  3. perdebytjie
    Julie 18, 2014

    Ek hou van die een met die knopies!

    Liked by 1 person

  4. rondomtaliedraai
    Julie 18, 2014

    Pragtig!

    Liked by 1 person

  5. Net Ek
    Julie 19, 2014

    Dis pragtig!

    Ek sal mog Google, maar kan mens dit koop? Ek soek so een! Of ses! :lol:

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Julie 18, 2014 by in Gedagtes vir die dag..

Blog Stats

  • 19,085 hits
%d bloggers like this: