Woorde

Gedig

all

Advertisements

11 comments on “Gedig

  1. Skeletor
    Julie 19, 2014

    Hoor hoor!

    Liked by 1 person

  2. dolosgooi
    Julie 19, 2014

    Ja. En nee. Hehe.

    Liked by 1 person

  3. dolosgooi
    Julie 19, 2014

    Daai “perception” ding. Jy besluit tot ‘n groot mate wat die werklikheid is. Waar. Dat jy net ‘n “slice” sien. Waar. Miskien sukkel ek met die “take control” deel. Dit sal my lewe seker veels te maklik maak, of iets.

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Julie 19, 2014

      Daar word darem so bietjie gepaai met die skoonheid – so sigbare skoonheid wat ons seker eerder moet raaksien.Dankie vir jou mening lekker gelees..het my darem ook dit weer laat herlees.

      Like

  4. perdebytjie
    Julie 19, 2014

    Meeste van ons word deur persepsies beheer.Dis iets waaraan mens voortdurend moet werk om agter die werklikheid van dinge te kom.

    Liked by 1 person

  5. ddupl3ss1s
    Julie 19, 2014

    Daardie persepsie – dit is waar , so maklik om mens daardeur te laat lei (?) nou weet ek wraggies nie watter een y of ei..

    Like

    • kellyseblog
      Julie 19, 2014

      ly – suffer. lei – to lead. Dit beteken, in hierdie geval, enige een van die twee kan werk!

      Like

  6. kellyseblog
    Julie 19, 2014

    Baie waar. Goed gedoen.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Julie 19, 2014 by in Ander mense se aanhalings.

Blog Stats

  • 17,699 hits
%d bloggers like this: