Woorde

Ek onthou

19012014446Ek kyk deur fotos.

Die onthou .

Sommer met my selfoon afgeneem.

Net ons  twee met ons elkeen se gedagtes.

 

 

 

Advertisements

6 comments on “Ek onthou

  1. kellyseblog
    Julie 20, 2014

    Dis die mooiste strand daai.
    As eie gedagtes saam geniet kan word, is dit wonderlik.

    Like

  2. rondomtaliedraai
    Julie 20, 2014

    Dis mos van ‘n mens se mooiste foto’s die onthou foto’s

    Like

    • ddupl3ss1s
      Julie 21, 2014

      Ag toggie veral die skoon lug skoon strand ..en hier is alles stof en roet en besoedeling en Koue …

      Like

  3. scrapydo
    Julie 22, 2014

    Heerlike terugdenke en -flitse

    Like

  4. josfien
    Julie 23, 2014

    ek het ook so ‘n plek waar ek stil raak met my eie gedagtes – baie kosbaar

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Julie 20, 2014 by in Gedagtes vir die dag..

Blog Stats

  • 17,038 hits
%d bloggers like this: