Woorde

Blog Uitdaging 44 – RAME

Hierdie raam het  vir ons huisgesin groot sentimentele waarde.

raam inleg 2

Dit is slegs poskaartgrootte. Handgemaak met houtinlegwerk.

Die donkerhout -Embuia en die Ligter hout is Geelhout.

Die foto staan met ‘n stut/staandertjie wat ook handgemaak is uit Embuia.

raam agterkant

Skoonpa  sou ‘n raampie kon gaan koop het, maar omdat hy graag houtwerk gedoen het en omdat hy dit as uitdaging beskou het om eerste keer inlegwerk met hout te maak, het hy die raampie  gemaak  nadat ons ‘n foto van Kinta (ongeveer 1jaar oud- na skatting as ek so na die 2 botande en onder tande kyk) vir hulle gegee het.

raam poskaartgrootteGeheelbeeld van Raam.

 

 

Advertisements

10 comments on “Blog Uitdaging 44 – RAME

  1. rondomtaliedraai
    Julie 21, 2014

    Dis spesiaal

    Liked by 1 person

  2. scrapydo
    Julie 22, 2014

    Dit is nou beslis n waardevolle kleinood! Hoop jy het agterop geskryf wie dit gemaak het en die hout ook

    Liked by 1 person

  3. Net Ek
    Julie 22, 2014

    Dis regtig iets spesiaal!

    Liked by 1 person

  4. trynablogs
    Julie 23, 2014

    kosbaar

    Liked by 1 person

  5. perdebytjie
    Julie 23, 2014

    Baie beter as ‘n gekoopte raam en met onvervangbare sentimentele waarde.

    Like

  6. perdebytjie
    Julie 23, 2014

    Baie meer werd as ‘n gekoopte raam en beslis onvervangbare sentimentele waarde.

    Like

    • ddupl3ss1s
      Julie 24, 2014

      Ek sien die foto in die raam raak ook so blekerig..maar as ek dink daardie foto en raam is al 30 + jaar oud!

      Like

  7. perdebytjie
    Julie 23, 2014

    Skuus jong,eers verdwyn my kommentaar en toe ek oorskryf,sien ek dit is hier…dis nie my plaat wat vasgehaak het nie.

    Like

    • ddupl3ss1s
      Julie 24, 2014

      ..lekker lag ek oor daai een, het jy gesien mens kan wraggies weer plate koop..en nou het die dief my hele ou klankstelseltjie destyds gevat, ek het ook al dit beleef -kommentare wat soos mis voor die son verdwyn ..

      Like

      • perdebytjie
        Julie 24, 2014

        Ek het nog stapels plate.Wat maak mens met die goed?

        Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Julie 21, 2014 by in Bloguitdaging.

Blog Stats

  • 18,038 hits
%d bloggers like this: