Woorde

Dag van die Pampoenkoekies

Ag en dan water mens se mond en vir diegene wat melkkos resep gesoek het..loer bietjie op hierdie blog Huiskok -van Errieda, die resepte is daar te sien.

huiskok

Poffers van die oranje son met warm lemoensous.  Foto: my pampoenprins Ian du Toit Poffers van die oranje son met warm lemoensous. Foto: my pampoenprins Ian du Toit

“…Op die Dag van die Pampoen eet ons vir ons ‘n pad terug tot in die binnehart van ons boermens, tot in die boepens van die heerlike oranje son.”  (André P. Brink)

Aspoestertjie kan haar balrok,  haar glasskoentjies,  haar koets en haar prins hou. Ek soek daai pampoen. (Gelukkig het ek klaar my prins. As ek en  Ian ooit aan ‘n vasvrawedstryd sou deelneem en die vraag kom na my toe wat my man se gunsteling-gereg is, huiwer ek nie. “Pampoenkoekies”, sou ek dit met groot bravade uit jil.  “Spesifiek my ma se pampoenkoekies”, sou ek byvoeg vir bonuspunte.)

Toe ek een aand tydens die Vryfees in Bloemfontein by Annette Bekker, ‘n uitmuntende gasvrou wat ver te beskeie oor haar kookvernuf is, gaan eet het haar pampoenkoekies soos kroonjuwele tussen die ander erfkos-geregte geblink. Pure goud en…

View original post 1,331 more words

Advertisements

One comment on “Dag van die Pampoenkoekies

  1. scrapydo
    Julie 24, 2014

    Water my mond nou! As mens op jou eie is bak en brou mens nie so lekker as wanneer jy n huis vol geselskap het nie! My baklus het opgedroog ek moet maar my goed in winkel koop en dit is nou nie uitstaande soos self gebak nie

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Julie 24, 2014 by in Uncategorized.

Blog Stats

  • 18,026 hits
%d bloggers like this: