Woorde

Monthly Archives: Julie, 2014

Found on theparisreview.org – Franz Wright

Julie 13, 2014 · 5 Kommentaar

Hierdie blog is vir hom op 11 Julie

Op jou verjaarsdag dink ek altyd aan Ma. Met ons saamgesels vertel ek dit weer , “ek kry  Ma altyd  jammer so kramery en dit in die winter, en dit … Lees voort

Julie 10, 2014 · 17 Kommentaar

Sy wou eers aspris ‘n ouderdomsbeperking bysit ..

.. toe dink die vrou  die rowwe nag is so oordentlik rof ,  los maar die ouderdomme. Wintertyd is maar moeilik vir die twee mense wat woon in die huis … Lees voort

Julie 10, 2014 · 15 Kommentaar

Blog uitdaging nr 42 -Gunsteling sitplekkie – @perdebytjie

Die Witstinkhoutboom   staan met wye takke-arms uitgestrek by die Huis op die Hoek Derdestraat links.  Nou is die boom kaal en grys teen die blou Hemel afge-ets. Nogtans   sit ek … Lees voort

Julie 8, 2014 · 13 Kommentaar

Liewe Mia

Mia , Dit is Maandag . Vandag is my briefie ene fotos. Vandag gaan ek jou vertel van jou Tannie Ria. Sy’s Oupa se sussie. Sy en jou oom Nico … Lees voort

Julie 7, 2014 · 7 Kommentaar

Toe speel hy Bach ..

Onbekende orrelis se prag orrelspel – die Toccata and Fugue in DMinor – van          JS Bach http://www.youtube.com/watch?v=ho9rZjlsyYY Miskien nie almal se smaak , maar dit verskaf … Lees voort

Julie 6, 2014 · 7 Kommentaar

Sing-sing

Ek weet dit is iewers. Ek staan voor die boekrak en staar en soek , na die oranje buiteblad. FAK sangbundel. Wil darem net verduidelik .. ek sing vreeslik graag. … Lees voort

Julie 5, 2014 · 16 Kommentaar

Kinders -uitdaging

Skilder Iman Maleki 1976 . (Iranian Realist Painter)

Julie 4, 2014 · 10 Kommentaar

Liewe Mia

Mia kindjie,   weet jy wat het ek agtergekom?  Die oomblik as mense  hoor die babatjie wat die belangrikste deel van ons huisgesin geword het, het koliek(!) … my Liefie dan … Lees voort

Julie 3, 2014 · 10 Kommentaar

Blog Stats

  • 30 033 hits