As jy lees…
.. lees jy in doodse stilte? of lees jy met agtergrondmusiek , daardie wat so vrylik beskikbaar is op youtube. Ek is besig met die boek Stippellyn van Erika Murray-Theron. … Lees voort
Dit is Woensdag
en ek is vroeg oggend besig om te network… en diegene wat my kan vertel wat is al die nuwe goeters soos imgur en 4square ..laat weet asseblief . Duidelik … Lees voort
Liewe Mia
Mia, vanoggend kwart oor vier (Ouma het gekyk op haar horlosietjie) toe dink ek oor ons twee se brief. Dit is toe dat ek besluit vandag gesels ek met jou … Lees voort
Geskenkpakkie vir Perdebytjie
Toe ek hierdie raaksien , het ek aan jou gedink Nou nie dat ek dink mens knip jou musiekboek stukkend nie… maar dit bly oulike idee.
Kyk en Luister
Ek het gister al my musiekstukkie geplaas..maar hierdie Canone 1a 2 van Johann Sebastian Bach , se Youtube weergawe word so aangebied :
Terapie – ouderdomsbeperking- weens my gekruide woorde..
Om te blog is vir my terapie. Dit weerhou my soms van wrede kommunikasie met siele wat binne tref- of hoorafstand- van my woordvloei , tranedal – staan/sit /beweeg of … Lees voort
S vir gespanne
As jy nou nie s vir stres (my Ma het dit gespanne genoem) ervaar nie, doen hierdie oefeninkie sommer vir die lekker. Lank terug het ek ‘n Aletta gehad (oorl) … Lees voort
Liewe Mia
Ouma het mos deesdae driekeer op ‘n dag (die dae wat jy hier kuier ) tyd om jou gesig en veral jou hande van baie naby te bekyk (ouma wou … Lees voort
BEEP BEEP BOOP ?
Beep beep boop…? Verandering van spyse? Nou nie dat ek bollemakiese slaan oor die verandering op julle spyskaart nie. Dit is duidelik dat ek ‘n persoonlikheid het wat hou van … Lees voort
Wouda
As ek hierdie kleur Malva in ‘n pot sien blom dink ek aan haar.