Woorde

Vredefort N.G. Kerk het Koorfees gehou

Terwyl ons na 700 stemme en 14 kore geluister het , het die lig deur hierdie pragtige loodglasvensters geskyn

SAMSUNG CSCBlinkoog kindertjies

SAMSUNG CSCen Senior koreSAMSUNG CSC…..staan sy met geboë hoof en luister

SAMSUNG CSC

en is afgesluit met die pragtige solo deur Easter TitiseSAMSUNG CSC

vredefort kerk(Fotos Doepie)

7 comments on “Vredefort N.G. Kerk het Koorfees gehou

  1. rondomtaliedraai
    Augustus 10, 2014

    Besonders

    Liked by 1 person

  2. monicahaddad01
    Augustus 10, 2014

    O jy kon net ‘n baie goeie dag gehad het ! die venster ids beeldskoon….

    Liked by 1 person

  3. scrapydo
    Augustus 11, 2014

    Moes werklik besonders gewees het.

    Liked by 1 person

  4. ddupl3ss1s
    Augustus 11, 2014

    Ek het die Kroonstad se Revuegroep en koor verskriklik geniet.

    Like

Lewer kommentaar

Information

This entry was posted on Augustus 10, 2014 by in Gedagtes vir die dag..

Blog Stats

  • 36 520 hits