Woorde

Koop n Afrikaanse boek boekedag

boekedag

Advertisements

17 comments on “Koop n Afrikaanse boek boekedag

  1. Net Ek
    Augustus 14, 2014

    Jy sien, nou het ek ‘n GELDIGE rede om NOG boeke te koop! :lol:

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Augustus 14, 2014

      Was dit jy wat Madelein Rust boek wou lees? Nou toe vandag kry jy halfprys… joegaai

      Like

      • Net Ek
        Augustus 14, 2014

        Jip! Dit was ek!

        Ek het ALTYD ‘n probleem om net een boek te koop! ;-)

        My man het al moed opgegee, hy sit maar eerder boekrakke op as om te moan!

        Like

      • ddupl3ss1s
        Augustus 14, 2014

        Ek hou van jou man .Ha , onthou ek skielik “ek hou van ‘n man wat sy man kan staan/ oog wat nie wyk/…bars kan kyk…” nee gits ek sal daardie ou gediggie moet gaan soek.

        Like

      • Net Ek
        Augustus 14, 2014

        Hehehe!

        Dis oulik!

        Liked by 1 person

      • Skeletor
        Augustus 14, 2014

        JIg, wil jou man nie vir my kom boekrakke opsit nie? Maar dit sal nie vir my boeke wees nie, maar my action figures! Damnit, ek kort spasie!

        Like

      • Net Ek
        Augustus 14, 2014

        Hehehehe, ek voel so oor my boeke

        Daar is orals hopies op my lessenaar, en orals in die huis lê boeke. Sug. Maar ek wil my HELE huis vol boeke hê!

        Like

      • Skeletor
        Augustus 14, 2014

        In die Vaal waar ek bly is daar hierdie 2’e handse boekwinkel. Nie so fensie soos die moderne winkels nie, maar tog so ‘n charm aan die ou plekkie…

        Liked by 1 person

      • Net Ek
        Augustus 14, 2014

        Ek is versot op sulke winkels! Sabie het ook ‘n fantastiese een!

        Like

  2. ddupl3ss1s
    Augustus 14, 2014

    Trou
    Ek hou van ‘n man wat sy man kan staan,
    ek hou van ‘n arm wat ‘n slag kan slaan,
    ‘n oog wat nie wyk, wat ‘n bars kan kyk
    en ‘n wil wat so vas soos ‘n klipsteen staan!

    Ek hou van ‘n man wat sy moeder eer,
    in die taal uit haar vrome mond geleer,
    die verraaiersgeslag in sy siel verag
    wat, haar verstotend, homself kleineer.

    Die oog wil ek sien wat ‘n traan nog ween
    vir ‘n heldegeslag, in hul rus daarheen,
    maar ‘n blits van trou in die traan van rou,
    wat aan liefde weer gee wat haar bron is ontleen.

    Vir my d’Afrikaner van durf en daad,
    wat mammon’s eer en loon versmaad,
    sy hoof en sy hand vir sy volk en sy land
    en ‘n trap van sy voet vir laag verraad!

    O, ‘k hou van ‘n man wat sy man kan staan;
    ek hou van ‘n daad wat soos donder slaan,
    ‘n oog wat nie wyk, wat ‘n bars kan kyk

    Neteknogsteeds.wordpress.com / dit was Jan F Celliers se gediggie…ek het dit gaan google en plak.

    Liked by 1 person

  3. ddupl3ss1s
    Augustus 14, 2014

    Erge rym wonder net wat is ‘n ‘daad wat soos donder slaan’ ?

    Like

  4. ddupl3ss1s
    Augustus 14, 2014

    Skeletor …praat jy van Nonnies?

    Like

  5. Son
    Augustus 14, 2014

    Ek het netnou my twee boeke ook gekoop. Van tweedehandse boekwinkels gepraat – julle moet Bikini Beach boeke in Gordonsbaai sien!

    Like

  6. melouisef
    Augustus 14, 2014

    Ek spaar bome! Papier is n no-no in my boek!

    Liked by 1 person

  7. Lewies Mymer
    Augustus 15, 2014

    Ek het Madeleine Rust se boek by ons bib bespreek–wag nog daarvoor, en Fanie Viljoen se Pleisters vir die Dooies gekoop (ek weet die ‘n jeugboek maar ek wou dit lees) pot snot, R114 down the drain.

    Like

    • ddupl3ss1s
      Augustus 16, 2014

      Geniet jou Biblioteek…ek is altyd versigtig om ‘n boek aan te beveel, mense se smake verskil so wyd soos die Heer se genade.

      Like

  8. scrapydo
    Augustus 16, 2014

    Lekker man jammer ek is so ver anders het ek ook beslis iets gekoop

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Augustus 14, 2014 by in Uncategorized.

Blog Stats

  • 17,699 hits
%d bloggers like this: