Woorde

Wouda

 

malva wouda

As ek hierdie kleur Malva in ‘n pot sien blom

dink ek aan haar.

Advertisements

10 comments on “Wouda

  1. scrapydo
    Augustus 16, 2014

    Ai die herinneringe! Dis n pragtige pienk ene

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Augustus 16, 2014

      Jy is weer by die huis? Lekker saam met jou troue gehou… My Ma se ou Pienk Malvakie {‘my kind het my Malvakie darem water gekry?’ }.ag foeitog so lief vir haar malva.

      Like

      • scrapydo
        Augustus 16, 2014

        Ja, ek het twee weke odig gehad om te herstel van al die “plesierigheid”. Die weer was die twee weke regtig trietsis en koud hier.
        Ek het ook n pienk malva wat net nie vrek nie. Baie lief vir hom. Ander malvas het telkens na n jaar gevrek. My ma was altyd lief vir gesiggies en dan begonias!

        Liked by 1 person

  2. rondomtaliedraai
    Augustus 16, 2014

    Ons koop almal malva’s hier by die nuwe landgoed en ek mis die lig pienk een. Hulle is skaars

    Like

    • ddupl3ss1s
      Augustus 16, 2014

      ..daardie een op foto is werklik skaars, Malvas laat my altyd aan blombakke dink sulke spatsels kleur.

      Like

  3. dolosgooi
    Augustus 16, 2014

    Dis ‘n mooi blom, so moet ook ‘n mooi herinnering wees.

    Like

    • ddupl3ss1s
      Augustus 16, 2014

      Ma Wouda(oorl-2006).. nou die dag iemand in Vredefort raakgeloop, haar Ma en Myne was vriendinne en daar vertel sy die malva floreer van ‘n stiggie uit Wouda se tuin! ..en ek ruik die blare se kneusreuk.

      Like

  4. perdebytjie
    Augustus 16, 2014

    Ek het nou nog Amerilla bolle uit my ma se tuin.Elke jaar naby haar verjaarsdag begin hulle blom…so asof sy net gou kom inloer.

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Augustus 18, 2014

      Sien per toeval my antwoord op jou kommnetaar is net weg… jammer ek dink dit is so mooi gestel die ‘so aspf sy kom inloer’ te pragtig.

      Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Augustus 16, 2014 by in Uncategorized.

Blog Stats

  • 17,699 hits
%d bloggers like this: