Woorde

Geskenkpakkie vir Perdebytjie

Toe ek hierdie raaksien , het ek aan jou gedink

geskenk musiekNou nie dat ek dink mens knip jou musiekboek stukkend nie… maar dit bly oulike idee.

Advertisements

6 comments on “Geskenkpakkie vir Perdebytjie

  1. rondomtaliedraai
    Augustus 25, 2014

    Mooi idee

    Liked by 1 person

  2. perdebytjie
    Augustus 25, 2014

    Dis nou oulik!Dankie dat jy aan my gedink het.Ek kan natuurlik van my musiekblaaie fotostateer en dan bietjie suurlemoensap daaroor spuit,dit stryk en siedaar,ou vergeelde blaaie,waarmee ek geskenkpakkies kan maak!

    Liked by 1 person

  3. Pixie
    Augustus 25, 2014

    Sjoe maar dis mooi!

    Liked by 1 person

  4. perdebytjie
    Augustus 25, 2014

    spesiaal vir jou..luister hierna.
    http://www.chonday.com/Videos/harprusialg2

    Like

    • ddupl3ss1s
      Augustus 25, 2014

      Ek is sprakeloos! My Engeltjiemusiek . Ek verstom my aan wonderlike talent. Haar hande moet baie sterk wees. die harp lyk vir my moeilike instrument te speel. Ai ek gaan nou eers weer kyk enluister . Baie dankie Perdebytjie .. dit het ek so baie geniet .

      Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Augustus 24, 2014 by in musiek.

Blog Stats

  • 17,038 hits
%d bloggers like this: