Woorde

Dit is Woensdag

en ek  is vroeg oggend besig om te network... en diegene wat my kan vertel wat is al die nuwe goeters soos imgur en 4square ..laat weet asseblief . Duidelik het ek nog vasgehaak op heelwat van die ouer metodes .. veral die ouerweergawe van  twitter,

network

Advertisements

20 comments on “Dit is Woensdag

  1. Net Ek
    Augustus 27, 2014

    O genade, nee ek is net so verlore soos jy met sulke goed!

    Ek weet nie hoe hou mense by met als nie? FB is al amper te veel PT vir my!

    Maar blog is my groot liefde! Dit tel ook seker?

    Like

    • ddupl3ss1s
      Augustus 27, 2014

      so gehoop jy sou nou vir hierdie ou tante kon vertel het wat beteken al die goetertjies ..

      Like

      • Net Ek
        Augustus 27, 2014

        :lol:

        Nee jammer, ek is net so verlore hoor!

        Dalk moet mens kinders vra, hulle weet mos als van die tipe goed!

        Liked by 1 person

  2. scrapydo
    Augustus 27, 2014

    Geewizz dis n magdom v goed wat almal omtrent dieselfde werk doen. Net elkeen het n ander naam.Heeltemaal te veel vir n eenvodige ou breintjie soos myne

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Augustus 27, 2014

      Sal maar google .. ek’s nou nuuskierig…vaderland twyfel ek nou oor die spelling //seker nie nieskurig nie gmff !! Ouderdom ..ha ha .

      Like

      • perdebytjie
        Augustus 27, 2014

        Spelling is reg!Dit kom my ook deesdae oor,dat ek skielik twyfel oor eenvoudige woorde se spelling.Gewoonlik is my eerste gedagte reg! :lol:

        Liked by 1 person

      • scrapydo
        Augustus 27, 2014

        Het al n paar deurgekyk en op gekliek ook tot ontsteltenis van sommige slimmes wat vertel sekeres is net vir mense met n besigheid , ander is weer vir dit of dat! Toe kanselleer ek maar weer

        Liked by 1 person

  3. perdebytjie
    Augustus 27, 2014

    Jinne,ek het nou nog nie eers gevorder tot by Twitter nie,en nou is dit al verouderd!Ek verkies ook om die minimum te doen op internet…net blog en soms FB.

    Liked by 2 people

    • ddupl3ss1s
      Augustus 28, 2014

      het gaan google sommige is vir besighede (linked in) die foursquare is kaart waar jy nou tjoef tjaf kan gaan loer waar jy en jou vrinne kan gaan uit eet. .. en imgur is plek waar mense fotos plaas wat snaaks is wat gedeel kan word.reddit is glo tipe voorblad op internet ..amper soos by email voorblad voordat jy inlog. Google is my tjommie…

      Like

      • perdebytjie
        Augustus 28, 2014

        Hehe,jy is goed ingelig!

        Liked by 1 person

      • ddupl3ss1s
        Augustus 28, 2014

        ek is so effe gaande oor internet en alles wat ek kan te lese kry… en fbook en blog en al soortgelyke trawante .. ha ha !!

        Like

  4. Lewies Mymer
    Augustus 27, 2014

    Glo nie ek het alles nodig nie. Koop juis vandag ‘n nuwe foon, hy moet net kan bel, sms, mms en fotos neem. vir my is dit al klaar ‘n bekvol.

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Augustus 28, 2014

      My kinders was erg besorg oor hul Moeder..toe die huishouding internet toegang begin gebruik het, ” Ma moet nou nie op allerhande goed kliek en surf nie!! Nou-nou beland ma op verkeerde plekke!” Ha Ha , hul kon my darem kort en kragtig vertel wat’s verkeerd ..Kan jy nou meer. Intussen het ek my luiheid in die sak gesteek en gaan loer wat al daardie goeters is. Interessant en google bly handig.

      Like

  5. Pixie
    Augustus 27, 2014

    Ek sukkel om by te hou! Sosiale media beweeg teen die spoed van weerlig!

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Augustus 28, 2014

      Danksy die skets het ek toe gaan loer op Google . Nee wat ek verkies nog die ou Telefoonboekie…

      Like

  6. Zeppie
    Augustus 27, 2014

    Nee gin mens kan by hou by al die nuwe fieterjasies en goeters nie

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Augustus 28, 2014

      Mense kyk op foursquare waar hul lekker plekke kan kry om uit te eet.. jitte ! Daardie Imgur is plek waar mens glo allerhande snaakse fotos kan plaas en kan deel… wel minstens het dit my genoop(ha ha..so simpel woord) om te gaan google. Die gebruike word darem verduidelik, maar wie gaan nou rekenaar aanskakel en my familie adresse/telefoonnommers soek as ek iets drasties oorgekom het? Nee wat ..my telefoonboekie is die ware Jakob.

      Like

  7. rondomtaliedraai
    Augustus 28, 2014

    Ek sukkel maar met al die nuwe goed Selfs Twitter staan my nie aan nie

    Like

    • ddupl3ss1s
      Augustus 28, 2014

      miskien hou ek van te lang sinne.. twitter kort en kragtig sulke notatjies.. maar ek kan nie insien hoekom ek ‘n mens moet volg op twitter nie.. ek het al probeer twiet en twitter rekening geopen en ‘n bekende skrywer probeer volg.. toe sien ek aggenee wat dit is net as mens met selfoon in hand die twiete twiet.. ag wat miskien is ek ook nie lus om te weet van elke mens se twiets nie…

      Like

      • rondomtaliedraai
        Augustus 28, 2014

        Ja dis of dit so helde verering is. Ek hou meer van kommentaar waar mense jou kan antwoord. EN ek vervies my as mense nooit antwoord nie

        Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Augustus 27, 2014 by in Gedagtes vir die dag..

Blog Stats

  • 19,085 hits
%d bloggers like this: