Woorde

..en dit is weer winter

 

sopflask

Advertisements

13 comments on “..en dit is weer winter

  1. Net Ek
    Augustus 29, 2014

    Ja sug, so op die naweek. :-(

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Augustus 29, 2014

      en skarniere pyn .. maar jy wat jonk is ervaar nog nie die bewustheid van koue+skarniere = pynnnnnn! Dan eet ek sommer en ek en me.cholesterol is nie maatjies nie.. daai telling na al daardie pynigende bloedtrekke , is afskrikgryswekkend. Was ontsteld vir 2 dae.. gehoor ek speel op avbob se stoep.

      Like

      • Net Ek
        Augustus 29, 2014

        O jinne dis nie goed nie!

        Maar jonk of te not, in die koue wil ek ook NET eet! En als wat ek nie mag nie. Sug. En dan gaan ek nog na my ma toe die naweek, gaan net ek en sy wees. So ek sien weer dis sop en vetkoeke en Mugg & Bean en ALS wat ek nie mag nie!

        Liked by 1 person

      • ddupl3ss1s
        Augustus 29, 2014

        heerlike vooruitsig..geniet dit.

        Like

  2. scrapydo
    Augustus 29, 2014

    Wat kan mens se : hou jou bek uit die weer uit? Koud bly steeds koud as die fronte so verby stoom. Gister en vandag was redelik matig deur die dag maar ai snags… KOUD. Steeds goed geryp ook.Simpatie met die ysweer

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Augustus 29, 2014

      al plus van die ysige wind – jy lees met kniekombersie.

      Like

      • scrapydo
        Augustus 29, 2014

        Netso. Ek sit op my uitvou stoel Gebreide komdbers oor my bene en Trompie le tussen my bene opgekrul. Lekker warm

        Liked by 1 person

      • ddupl3ss1s
        Augustus 29, 2014

        Salig.

        Like

      • scrapydo
        Augustus 29, 2014

        :D heerlik knus!

        Like

  3. newsferret
    Augustus 29, 2014

    Hierdie winter slaan ons met mening hard. Hoop jy het met die gemaalde kaneel begin. Geniet die bibberende naweek.

    Liked by 1 person

  4. perdebytjie
    Augustus 29, 2014

    Hoe lus is ek nou vir sop en dop!Ek kry die armes jammer.

    Liked by 1 person

  5. rondomtaliedraai
    Augustus 29, 2014

    Ja ons bibber hier ook maar. Lekker naweek Warm bly

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Augustus 29, 2014 by in Gedagtes vir die dag..

Blog Stats

  • 18,053 hits
%d bloggers like this: