Mooi is die lewe..
Maar vanoggend weet ek nie of ek met die digter kan saamstem of die “dood mooi” kan wees nie. Deon T. oorlede 30-9-2014. * Vorige blog – https://blogkliesjee.wordpress.com/2014/09/11/my-hart-voel-bietjie-seer/ * Latere … Lees voort
Toekennings -via Scrapydo
Ek is nie gewoond aan toekennings nie. Nietemin (lekker stopwoord) oorhandig ek graag hierdie toekenning aan http://perdebytjie.wordpress.com/2014/09/22/n-amarilla-vir-ma/ Sy kan jou wegvoer met haar fotos en ook haar deernis , of … Lees voort
My bowl’s fuller than your bowl.
Originally posted on Doodlemum:
I’m sorry Bonnie, Arnie does not share and does not do re-fills.
Foeitog die arme twee ou mense van die Hoekhuis !
Ek bewonder mense wat pyn sonder om te kwik of te kwaak. Jy sal so agterna hoor, “.. haai foeitog so-en-so was mos siek , glo in stilte maar die … Lees voort
Moere
Hmm, die opskrif was aspris. Die twee ou mense in die huis op die hoek (hul is nou nie die moere nie) het mos ‘n groetetuin . Daar is rissies … Lees voort
Liewe Mia
Mia, Mia !! Word nou bietjie wakker … Ek het gehoor jou Ouma vertel sy moet bietjie loer na jou boekrak…sy’t glo hierdie naweek in die Rapport gelees daar is … Lees voort
Staan sy toe in haar naaktheid neffens die telefoon…
Ek wou nie eintlik vandag praatjies maak nie, dikkop. Vaaldriehoek en sy besoedeling het my bestorm. Nietemin.. Hoekom ek nou aan die kaalvrou gedink het weet ek wraggies nie. Lank … Lees voort
Huis oppie Hoek
Nee, ek weet dit is 19 September.. Miskien is dit oor die Skotte , die dat ons nou so ontydige ysigheid in die lug voel. Deesdae lees die ou vrou … Lees voort
Verlies
Dit is seker die hartseerste skets hierdie. Kinta het dit op haar facebook blad geplaas. Haar pasiënt se bene is albei geamputeer tot onder die knieë. Ek het nie woorde … Lees voort
Pas jouself tog op as jy Diabetes het.
Het in vorige blog vertel van https://blogkliesjee.wordpress.com/2014/09/11/my-hart-voel-bietjie-seer/ Vandag word verdere amputasies gedoen aan albei bene. Ons gedagte is by hom .
Hoekom is Ouma se Oë so groot?
Sy trek deesdae haar oë skrefies, al is die skrif nou nie juis skrefieoogtrekskrif nie. Dan weet sy die skrif is aan die muur. Sy weet sy gaan weer gevra … Lees voort