Woorde

Weervoorspelling

 knoop kaart

Advertisements

8 comments on “Weervoorspelling

  1. scrapydo
    September 2, 2014

    Baie eenvoudig en tog waar! Ha ha

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      September 2, 2014

      Ek is is gaande oor knope..Rosie (blogger) sê as sy knope sien dink sy aan my …

      Like

  2. scrapydo
    September 2, 2014

    Ons het as kinders altyd met knope gespeel. My ma het altyd die knope en ritssluiter uit klere ge torring om weer te gebruik. Daar was altyd n goeie verskeidenheid en kleure knope gewees.

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      September 2, 2014

      Deesdae het knope al so duur geword… die ou knope op die knoopkaartjies bly steeds iets besonders. Mens kan die mooiste yskasmagnete maak met knope. groot knoop onder kleiner bo-op vaswerk en magneet agteraan gom . Ek het al op ‘n hangehekelde truitjie vir iemand so dubbelknoop gebruik. ek is spyt ek moes foto geneem het..

      Like

      • scrapydo
        September 2, 2014

        Klink pragtig. Goeie en goedkoop geskenkie ook. Ek dink ek moet vir Kersfees knoopmagneetjies maak. Ek het vir scrap booking heelwat knopies gebruik

        Liked by 1 person

  3. rondomtaliedraai
    September 2, 2014

    hehehehe Ek hou veral van die laaste een

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on September 2, 2014 by in Nuut ..splinternuut.

Blog Stats

  • 18,038 hits
%d bloggers like this: