Woorde

Lees bly ‘n fees.

http://www.netwerk24.com/nuus/2014-09-02-eerste-private-biblioteek-in-sa-open-in-vs

 

Ploeg ek maar met kallers so uit ons kraal.

 

Advertisements

9 comments on “Lees bly ‘n fees.

  1. Skeletor
    September 3, 2014

    Okay. Wow. Dit is impressive…

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      September 3, 2014

      My Broer en sy vrou se plek. Sy het jare boeke bymekaargemaak. Dit is duur, glo nie dit gaan vir haar oor finansiële gewin nie.. ons is maar almal bietjie boek bedinges..

      Like

      • Skeletor
        September 3, 2014

        Ek is dubbeld impressed!

        Liked by 1 person

  2. Net Ek
    September 3, 2014

    Wat ‘n fantastiese idee! Dit moes hulle egter ‘n plaas gekos het!

    Ek begeer ook so biblioteek, ek sal net nie my boeke kan uitleen nie!

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      September 3, 2014

      My broer en sy vrou. Jare se bymekaar maak en sy koop nuut. Sy het eers op vorige dorp ‘n teetuin gehad waar mense kon lees en teedrink. Ek dink hul privaat eiendom boeke word apart gehou.

      Like

      • Net Ek
        September 3, 2014

        O Dirkie! Daardie teetuin klink fantasties! Wens ons het so iets hier gehad.

        Jinne, dis fantasties dat dit familie is!

        Like

      • ddupl3ss1s
        September 3, 2014

        Hmm, ek het maar so bietjie gespog met hul kallers sien!! Ha.Die teetuin was vir my ook pragtig veral omdat sy so mooi tuinmaak. Daar het sy baie ouers behulpsaam gewees met skooltake , almal het daar nie internet toegang gehad nie.

        Like

      • Net Ek
        September 3, 2014

        Dit klink fantasties!

        En natuurlik mag jy mos maar spog, ek sou ook! ;-)

        Liked by 1 person

  3. rondomtaliedraai
    September 3, 2014

    Dis ‘n baie goeie idee!

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on September 3, 2014 by in lees.

Blog Stats

  • 18,026 hits
%d bloggers like this: