Woorde

Liewe Mia

Kan jy glo , jy’s vandag 3 maande oud.

Ag en  dit  is so lekker, daardie herken van bekendes. Die glimlaggies wat jy uitdeel.

mia hallou oupa 2“Hallou Oupa”, laggie..

mia 3mnde harterompie..en ek het spesiaal vandag my denimrompie aangetrek .

..en nou sit Ouma  met een vinger en tik .. met Mia al wippend op Ouma se knie .

Sien jy Liefie, dit is nou ‘n rekenaar en dit is Ouma se blog en dit is Mia se gesiggie…

..en Mia gooo en wheee( en Ouma  moet klanknabootsing leer tik .. met een vinger)Nogal  gister geglimlag vir Mamma se boodskap, ” Het Ma geweet mens kan met een hand ‘n Peanutbutter en stroop broodjie maak ?” ..nogal gewonder of jy paar stroop blertse gekry het… hmm ,so verander die klein pap slapende babatjie in meer aandag soekende sielietjie.

Mia , seker die lekkerste  lekker as jy nou so in Ouma se arms bottel drink en jy vou jou  vingertjies so inmekaar ..so tevrede saligheid… en jou oë raak swaar en goppie goppie suig jy aan jou bottel  tot in droomland.

mia handjiesgevouLiefste Mia,ons is baie lief vir jou.

Ouma en Oupa

Advertisements

13 comments on “Liewe Mia

  1. Net Ek
    September 5, 2014

    Tyd vlieg darem!

    Liked by 1 person

  2. Skeletor
    September 5, 2014

    Drie maande??

    Like

    • ddupl3ss1s
      September 5, 2014

      Kan jy glo .. sy kry nou sulke dik wangetjies … en duidelike beneuktgeikie van haar Mamma en Pappa kombinasie …oe jong , as sy haar bene so reguit skop en haar oë verkleur so diepblou ! Dan weet ‘n mens iemand het stembande.

      Like

  3. rondomtaliedraai
    September 5, 2014

    Ag ek dink jy moet solank die skoolen universiteit vorms gaan haal… hierdie kind gaan soos ‘n gedagte onder julle uitgroei.

    Liked by 1 person

  4. Lewies Mymer
    September 5, 2014

    Pragtige kind, Oupa is bevoorreg om so ‘n smaail te kry!

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      September 6, 2014

      Ouma kry so vinnige smile maar die Oupa ..gmf hy kry menige keer so oopbekkie een…

      Like

  5. katrina
    September 6, 2014

    Spesiale tye!

    Liked by 1 person

  6. perdebytjie
    September 6, 2014

    Sy is pragtig!My ou kleinseuntjie was gister ‘n jaar oud.

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on September 5, 2014 by in Briewe.

Blog Stats

  • 18,026 hits
%d bloggers like this: