Woorde

Aandgesang

 

 

Advertisements

9 comments on “Aandgesang

  1. perdebytjie
    September 7, 2014

    Dis darem een van die mooiste gesange en om te dink niemand weet wie dit gekomponeer het nie.Die sangeres sing dit so sielvol!

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      September 7, 2014

      Eerste keer wat ek hierdie sangeres hoor sing.. per toeval op YouTube hierdie opname raakgeluister met die soek na Aandgesang. Ek hou natuurlik ook van bypassende video.

      Like

  2. perdebytjie
    September 7, 2014

    Ek het nou nonsens gepraat.Ek het gedink aan die Magalliesburgse aandlied.Wie was die komponis hiervan?Albei hierdie liedere is pragtig.

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      September 7, 2014

      Aaandgesang (hierdie een wat gesing is – Lied 563 ) volgens my Liedboek was die teks oorspronlik ‘k Wil U o God mijn dank betalen- Herman Bruining 1806 en is gewysig deur Attie van der Colf. Die Melodie is opgeteken deur Chris Lambrecht . Ek vermoed dalk is die wysie se oorspronklike komponis nie benoem.. dalk weet iemand wat saamlees meer.

      Like

    • ddupl3ss1s
      September 7, 2014

      Magaliesburgse aandlied – G Celliers?

      Like

  3. rondomtaliedraai
    September 7, 2014

    Pragtig

    Liked by 1 person

  4. perdebytjie
    September 7, 2014

    Dis altyd interessant om die oorsprong van liedere na te vors.Hierdie lied is nou al heeldag in my kop,maar dis so mooi,dat ek nie omgee nie.

    Like

  5. Nic du Plooy
    Julie 24, 2017

    Aangrypend!

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on September 7, 2014 by in Uncategorized.

Blog Stats

  • 17,050 hits
%d bloggers like this: