Die inspirasie ? Dit is makliker om ander mense se name uit te kies as wat ek aan die ontvangkant staan .. http://neteknogsteeds.wordpress.com/ dankie hopende dat ek na dese iewers ‘n blog of twee kan plaas wat myself motiveer , soms ervaar die Huis op die Hoek derdestraat links se ouvroutjie met die oorgroot Kamerjas , hewige woorddroogte. Hoop ek verskaf darem aan jou so bietjie binnepret.
Ek moet ‘n kruidenierslysie opstel van 15 name . Bloggers wat my laat lees en soms my hart laat vashou en soms my laat wakkerlê en soms my laat lekkerlag ! Nou sou ek ook graag van die name wou kies wat Net Ek geplaas het, maar ek wil jul graag vertel van die ander name op my leeslys .. maar hoe kies ek en laat weg.. (voel amper verdomp soos bedankings by ‘n troue- eerder dit as begrafnis)
Ek lees ook vir Perdebytjie, Pixie Net Ek, Tina, Monica,Rosie,Zeppie, Skeletor Colonialist ,Frandr en nog klomp bekendes.. en ek mis Flenters se blogs, ek lees ook :
1.http://rolbos.wordpress.com …
2.http://newsferret.wordpress.com
3.http://vosperdruiter.wordpress.com (bileam)
4.http://skalkskryf.wordpress.com
5.http://bertseblog.wordpress.com
6.http://scrapydo.wordpress.com
7.http://pasella2013pasella.wordpress.com (Lewies)
8.http://dalenefowler.wordpress.com
9.http://volgensmy.wordpress.com
10.http://coetzeeblog.wordpress.com
11.http://klarisabet.wordpress.com
12.http://gidivet.wordpress.com
13.http://kouevuur.wordpress.com
14http://cantus.wordpress.com
15http://tuttibethesda.wordpress.com
Ek voel skuldig oor die wat ek nie geplaas het nie, nietemin elkeen in sy eie reg motiveer en inspireer my. Die vreugde om elkeen se blog te kan lees – elkeen uniek.
* Almal wat nou op die genommerde lysie verskyn ..kies vir jou 15 inspirerende bloggers en onthou daardie sertifikaat moet jy plak om te wys . Mens mag glo spog.
Blyk dat my laaste twee blogs op my lys se link nie meer aktief is nie…
Gee wizzz! Jy het n behoorlike lys van lees plekke! My lysie gaan nie eers 15 haal nie. Ek sal egter my bes doen! Dankie vir die “award” gaan dit vanaand bietjie deurwerk.
LikeLiked by 1 person
Kyk bietjie wie is op my lys dalk vind jy interessante blogs ook daar… ek woug nog Hope the happyhugger met al haar fotos ook iewers ingplaas het.. ai tog. Jy moet maar diegene kies wat vir jou inspirasie is .. ek sal nou nie diep bedroef raak as jy nie 15 het nie..
LikeLike
Nee wat ek sal seker genoeg kan kry as ek net moeite doen! Sal naweek rustg deurgaan. Kan dit maar Engelse ouens ook wees? Miskien moet ek dalk die Sweedse en Hollandse ouens ook ingooi!
LikeLiked by 1 person
Natuurlik.. jy kan dan kan hul mos ook hul inspirerende bloggers benoem sommer wêreldwyd
LikeLike
Maak so.
LikeLiked by 1 person
Jy word hiermee verplig om ‘n foto van daardie oorgroot kamerjas te plaas! :lol:
LikeLiked by 1 person
ha ha .. het by Woolies die snoesige winter een gekoop paar jaar terug.. vreeslik weelderig sag ..large soos die ou vrou binne-in.. en toe is Woolies se large groter as die eienares… toe weet ek nou nie of dit skade of blogonderwerp moet wees nie.. ek’s darem nog nie blok van ‘n mens nie hoor!!
LikeLiked by 1 person
Ek sal die naweek hieraan werk… ek hou daarvan dat jy van die ander mense geplaas het wat nie op litnet was/is nie
LikeLiked by 1 person
Terug pieng: Toekenning: Award | scrapydo
Dankie vir die benoeming–dis altyd lekker as iemand my skryfsels geniet, dis op die ou einde vir my waaroor dit gaan, sal maar simpel wees as ek skryf en g’n siel het daar erg aan nie.
LikeLiked by 1 person