Woorde

Pas jouself tog op as jy Diabetes het.

Het in vorige blog vertel van https://blogkliesjee.wordpress.com/2014/09/11/my-hart-voel-bietjie-seer/

Vandag word verdere amputasies gedoen aan albei bene.

Ons gedagte is by hom .

Advertisements

9 comments on “Pas jouself tog op as jy Diabetes het.

  1. Skeletor
    September 18, 2014

    En myne ook… Mag die Here Sy hand oor hom hou vandag!

    Liked by 1 person

  2. ddupl3ss1s
    September 18, 2014

    Dankie Skeletor.

    Like

  3. newsferret
    September 18, 2014

    Sterkte en groot kraag aan hom.

    Like

  4. newsferret
    September 18, 2014

    Die sleutelbord het weer my fingers verkeerd gelees….. Sterkte en groot krag aan hom.

    Like

    • ddupl3ss1s
      September 18, 2014

      was net gedeelte van voet..nou tot onder knie. Ander voet/? die hoeveelheid amputasie ? Ag en ek het begrip dat hy op moedverloor se vlakte is. Dankie vir meelewing.

      Like

  5. perdebytjie
    September 18, 2014

    Ag jinne,dis hartseer!

    Like

  6. rondomtaliedraai
    September 18, 2014

    *drukkie* Sterkte

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      September 18, 2014

      Lanklaas dat iemand wat ons as ‘n pasient ken en eintlik ook nie ken ,- dat dit ons so emosioneel raak.

      Like

      • rondomtaliedraai
        September 18, 2014

        Dis waar … ek is ook besig om alle suiker uit te sny en die vlakke dop te hou… dit sit in die familie.

        Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on September 18, 2014 by in Uncategorized.

Blog Stats

  • 17,013 hits
%d bloggers like this: