Woorde

Verlies

Dit is seker die hartseerste skets hierdie. Kinta het dit op haar facebook blad geplaas. Haar pasiënt se bene is  albei geamputeer  tot onder die knieë.

amputasie

Ek het nie woorde en troos nie.

Dit gebeur.

Dit is seker lewensreddende optrede

maar

 so verskriklik ontstellend.

Advertisements

8 comments on “Verlies

  1. newsferret
    September 18, 2014

    Nee, die “like” is die verkeerde woord, maar as die drastiese aksie ‘n lewe kan red dan moet ons aanvaar.

    Liked by 1 person

  2. scrapydo
    September 18, 2014

    Simpatie gaan uit. Stem saam met Newsy dis die enigste oplossing maar n lewensaanpassing wat swaar gaan weeg

    Like

  3. perdebytjie
    September 19, 2014

    Wat dit erger maak is dat hy nog so jonk is.Die lewe is net verskriklik wreed.

    Like

    • ddupl3ss1s
      September 19, 2014

      Ons voel so jammer . Dit is ongelukkig al prosedure wat gedoen moet word , sodra gangreen intree.

      Like

  4. Pixie
    September 19, 2014

    Shame – soms is daar soveel vrae sonder antwoorde

    Liked by 1 person

  5. rondomtaliedraai
    September 19, 2014

    Sug… ek weet nie wat om te sê nie … daar moet ‘n doel mee wees.

    Like

  6. Terug pieng: Mooi is die lewe.. | Woorde

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on September 18, 2014 by in Gedagtes vir die dag..

Blog Stats

  • 17,038 hits
%d bloggers like this: