Woorde

Toekennings -via Scrapydo

SmallBadgeWrittenActsofKindnessAwardby cateartios

Ek is nie gewoond aan toekennings nie. Nietemin (lekker stopwoord) oorhandig ek graag hierdie toekenning aan http://perdebytjie.wordpress.com/2014/09/22/n-amarilla-vir-ma/

Sy kan jou wegvoer met haar fotos en  ook haar deernis , of sy oor haar Ma skryf of oor haar( http://perdebytjie.wordpress.com/2014/09/25/didi-en-dexter/ ) honde – dit bly kosbaar.

Ek wat net my ou selfoontjiekamera gebruik om soms ‘n vinnige glimlag vas te vang van ons klein Mia, staan in verwondering wat sy alles met kamera plus talent kan optower.

Mooiloop Perdebytjie, ek glo almal wat na dese by jou kom kuier sal ook vreugde vind.

 

Deel jou toekenning met iemand  wat jou daardie spesiale warm om die hart gevoel gee.

 

Here are the rules for passing the award on.

  1. You are welcome to give it out as many times as you like, but it is only to be given to a maximum of one person per blog post. If you wish to give multiple rewards, please space the blog posts so the sincerity is maintained.
  2. Introduce the person; say how they encourage, help or inspire you; then link to their work and/or social media profiles. There may be a specific post you wish to link to which helped you. It’s up to you.

This award is open to anyone to use. You don’t have to receive it, in order to be able to give it. Once you have received it, it isn’t obligatory that you must pass it on.

Visit Cate who initiated the award  http://cateartios.wordpress.com/2014/09/27/written-acts-of-kindness-laura-sapala/

Advertisements

3 comments on “Toekennings -via Scrapydo

  1. scrapydo
    September 28, 2014

    Perfek! Veels geluk en dankie dat jy vir Perdebytjie genomineer het!

    Liked by 1 person

  2. rondomtaliedraai
    September 28, 2014

    Sy is beslis vir ons almal ‘n inspirasie!

    Liked by 1 person

  3. perdebytjie
    September 29, 2014

    Sjoe,dankie!Ek is nou aangenaam verras..was die hele naweek vêr van internet..het my kinders help trek.Ek het nou floutjies neergesak in ‘n stoel en besluit om op te vang,toe nou hierdie verrassing!

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on September 28, 2014 by in Bloguitdaging.

Blog Stats

  • 16,972 hits
%d bloggers like this: