Woorde

Mooi is die lewe..

Maar vanoggend weet ek nie of ek met die digter kan saamstem of die “dood mooi” kan wees nie.

amputasie Deon T. oorlede 30-9-2014.

* Vorige blog – https://blogkliesjee.wordpress.com/2014/09/11/my-hart-voel-bietjie-seer/

* Latere blog    https://blogkliesjee.wordpress.com/2014/09/18/verlies/

Advertisements

15 comments on “Mooi is die lewe..

  1. rondomtaliedraai
    September 30, 2014

    Jammer… dis dalk nie mooi nie maar anders en soms selfs beter? *drukkie*

    Like

  2. Net Ek
    September 30, 2014

    Ai, ek is jammer.

    Dis vreeslik hartseer.

    *drukkie*

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      September 30, 2014

      Dankie Net Ek .. ons raak geheg aan pasiente dan wonder ek hoe ervaar drs dit.

      Like

      • Net Ek
        September 30, 2014

        Ja ek dink dit moet baie moeilik wees.

        Siestog, ek is sommer jammer vir sy familie ook. Ek wens so my ma kan die lees, hy het mos suiker gehad nê? My ma het ook suiker, maar drink nogsteeds Coke en so aan. Die dr het nou die dag erg met haar baklei en gesê sy is selfsugtig want sy dink nie aan ons kinders nie. Wat waar is.

        Like

      • ddupl3ss1s
        September 30, 2014

        Hy’t as jong persoon diabeties gewees. Dit hang af of jy Tipe 1 of 2 Diabeet is. Een is insulienafhanklik ander kan jy onder beheer hou met reg eet. Die probleem met Diabete is al die skade wat aan die liggaam gedoen word.. met ons Pasient se geval was hy reeds op dialise masjiene vir nierfunksies ..dan is dit al verder gevorderde toestand. Die stents in voete (waar blokasies was ) het nie effektiewe bloedvloei verbeter en dan ontstaan gangreen wat amputasies tot gevolg het. Ek dink ons almal sondig met verkeerd eet , in ‘n mindere en meerdere mate. Vra maar mooi vir Me Net Ek-se Ma , dat sy vir haar dogter moet luister .

        Like

      • Net Ek
        September 30, 2014

        Ja ons almal is skuldig jong, en dan gebeur so iets hartseer soos met julle pasiënt, en skielik skrik mens.

        Ai dit bly hartseer.

        Like

  3. scrapydo
    September 30, 2014

    Mens kan nie altyd verstaan hoekom nie! Tog is daar maar n doel mee. Dink aan julle in simpatie

    Like

    • ddupl3ss1s
      September 30, 2014

      Dankie Scrapydo ..soms is liggaamlike versaking ‘n genade, bly steeds hartseer en ek dink aan sy Ouers en familie.

      Like

      • scrapydo
        Oktober 1, 2014

        Agtergeblewenis kry baie swaar!

        Like

  4. Lewies Mymer
    September 30, 2014

    Die lewe is nie regverdig nie.

    Like

  5. perdebytjie
    September 30, 2014

    Die arme mens het baie gely…ek voel saam met julle hartseer.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on September 30, 2014 by in Gedagtes vir die dag..

Blog Stats

  • 18,038 hits
%d bloggers like this: