Die stomme vrou het mos ook ‘n stomme man!
Die stomme vrou van die Huis oppie hoek se Man sukkel deesdae met kwinte en kwale. Sy het hele ruk gelede daarvan vertel. https://blogkliesjee.wordpress.com/2014/10/05/hospitale-ruik-nie-meer-na-hospitaal-nie/ Vandag het hy weer gaan kuier … Lees voort
Alweer Die stomme ouvrou oppiehoek
Sy word wakker van ‘n brandpyn in haar heup. Kruipend tot by haar dik kuite. Sy het probeer om die pyn te besweer. Sy het hipnoties in haar binne-oor gefluister … Lees voort
Weet Ma..?
“Dit is so lekker om nie nou huistoe te ry nie ..”( veral omdat haar Man nou in werksituasie moet reis) “Weet Ma, dit is so lekker om gekookte kos … Lees voort
Liewe Mia
Hallou Sopbekkie. Siestog met moeite kry mens tande. Daarna moet hul mooi opgepas word; teen jy by permanente tande kom, dán het mens se tande saam met jou oud geword … Lees voort
After Dark: With The Blue-Eyed Nurse In the Park
Originally posted on boy with a hat:
Many of our days are so much alike that they fade to forgetfulness without leaving a trace in our memory. It’s almost as…
Liewe Mia
Hallou Ouma se liefie, dit is weer ons twee se geselstyd. Ek het bietjie geloer deur al jou fotos van geboorte tot nou. Vir Ouma is die heerlikste , dat … Lees voort
Is die vensters se skuif op, my Kind?
Soms wil jy ook net die gordyntjie dig trek ….
Is die deure gegrendel, my Kind?
Soms wil jy ook net jou deur grendel …
Almanak of Kalender ?
In ons huis het my Ma altyd van ‘n Almanak gepraat . Albei van Almanak tot Kalender word in HAT gebruik – vinkel en koljander. Ek het eendag tydens ons … Lees voort
Liewer laat as nooit
Bietjie laat vir die voornemes, Toepaslik is dit seker vir enige komende jaar. Of ek dit navolg ? Nee wat . Hoekom die plasing? Omdat ek hou van die penne … Lees voort
Trompie
Trompie , nou nie Trompie en die Boksombende nie . Trompie die musiekinstrument. Ek het die eerstekeer die instrument by my skoonpa en my man te siene en tehore gekry. … Lees voort
Die ou vrou en die appel in die houtbak
Lank lank gelede .. nee nie eintlik nie. ..Het die ouvrou oppiehoek met haar perskleurige somerskamerjas kombuistoe geslof. Dit was vroegoggend . Sy slaap weer lig. Sy slaap nie meer … Lees voort
21 Oktober
As ek nou jaartal aan die dag moet koppel .. miskien was dit 1956. Ek sal weer moet gaan kuier by haar graf om die twyfel oor haar geboortedatum uit … Lees voort
Kosbaar en gratis
Gister , toe klein Mia uit haar karstoeltjie opgetel word.. kyk sy skielik op na my dierbare boom se blare . Die wind wat saggies daarin roer en die oopbreek … Lees voort
Liewe Mia
Vandag is dit al 19 Oktober 2014. Kan jy glo jy is al 4 maande plus . Ouma wil darem vir jou suutjies vertel – ek en Oupa het darem … Lees voort