Woorde

Slakkepos

slakkepos*Sophie Crichton

Advertisements

11 comments on “Slakkepos

  1. newsferret
    Oktober 7, 2014

    Ons kon nog in daardie, anders as nou, mooi geskryf het :)

    Like

  2. rondomtaliedraai
    Oktober 7, 2014

    Met die posstaking is jou post erg sarkasties

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Oktober 7, 2014

      Ha ha … eintlik kry ek nie meer briefie uit Pretoria nie.. daai pel is deesdae te besig, maar ek weet posstaking is ‘n pes wat betref eise indien by mediesefondse- hier wag sy dat haar werk aan voete betaal moet word..

      Liked by 1 person

  3. perdebytjie
    Oktober 7, 2014

    Die poskantoor staak hulleself uit besigheid uit.Ons posstukke is gister in Benoni se strate uitgegooi en rondgestrooi deur werknemers.

    Like

    • ddupl3ss1s
      Oktober 7, 2014

      Aggenee !! Dit is verskriklik.

      Like

      • perdebytjie
        Oktober 7, 2014

        Ons hou nie asem op dat agterstallige pos ooit gepos gaan word nie.
        Gaan dit beter met die oom in die hoekhuis?

        Like

      • ddupl3ss1s
        Oktober 7, 2014

        Dit gaan beter dankie, verdere toetse sal eers gedoen word na Antibiotika reeks voltooi is . Ons hou duimvas dat alle virusse hokgeslaan is.

        Liked by 1 person

  4. scrapydo
    Oktober 7, 2014

    Dis regtig tragies dat die pos so is! Het 3 jaar terug n kwilt vir my suster in Pta gestuur wat net “verlore” geraak het. Dit het in Pta aangeland en dit is al. Ek sou graag nog pos gebruik om goedjies te stuur maar dis nie die moeite werd nie

    Like

  5. Net Ek
    Oktober 8, 2014

    Ek is so siek vir die poskantoor ek kan krul.

    Wag al amper twee maande vir bundels wat ek bestel het :-(

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Oktober 7, 2014 by in Spesiale kuns.

Blog Stats

  • 18,053 hits
%d bloggers like this: