Woorde

Donderdag

tyd

Advertisements

10 comments on “Donderdag

  1. rondomtaliedraai
    Oktober 9, 2014

    Ons het gisteraand bietjie buite gesit!

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Oktober 9, 2014

      ha.. seker vir die maan gesit en kyk.. Dit kon romanties raak !

      Like

      • rondomtaliedraai
        Oktober 9, 2014

        Nee mens moet uit beweeg om die maan te sien Ek het darem twee foto’s op FB Jy moet gaan kyk

        Like

      • ddupl3ss1s
        Oktober 9, 2014

        sal gaan kyk

        Liked by 1 person

      • rondomtaliedraai
        Oktober 9, 2014

        Hoe lyk die sieke vandag?

        Like

      • ddupl3ss1s
        Oktober 9, 2014

        Antibiotika klaar gebruik.. nou wag ons vir volgende opvolg kuier. Kla maar oor tamheid. gelukkig nie meer koors.

        Like

      • rondomtaliedraai
        Oktober 9, 2014

        Dis te verstane want hy was siek en hier is dit hondwarm so dit maak ook tam

        Liked by 1 person

  2. Spokie sny spoor
    Oktober 10, 2014

    Ek hou die meeste van die laaste sin in jou foto: “… or even do nothing for ‘n while”

    Like

    • ddupl3ss1s
      Oktober 10, 2014

      Amen.. en dit is naweek! Sommer net so toe oog sit en nie eens dink nie..

      Like

  3. perdebytjie
    Oktober 11, 2014

    Lekker om net niks te doen.Geniet die naweek.

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Oktober 9, 2014 by in Gedagtes vir die dag..

Blog Stats

  • 19,085 hits
%d bloggers like this: