Woorde

Skildery

unknown

Al is die skilder onbekend..nogtans verskaf dit vreugde

10 comments on “Skildery

  1. Net Ek
    Oktober 9, 2014

    Pragtig!

    Liked by 1 person

  2. Spokie sny spoor
    Oktober 9, 2014

    Baie mooi. Mens kry die gevoel dat die skilder dit geniet het om die sirkels van die blomme met olieverf te draai

    Like

    • ddupl3ss1s
      Oktober 9, 2014

      Ag dit bly vir my so besonders. Daar is een of ander kunsvorm(kan nie die naam daarvan onthou) wat geskilder word slegs met komma bewegings — die rosies was so opgevul. Ek dink dit was Switserse kuns of Duits..

      Like

    • ddupl3ss1s
      Oktober 9, 2014

      Ek het onthou daardie skilder-met-‘n-kommateken-beweging is ‘n soort Volkskuns- Bauernmalerei , ek dink dit is gewoonlik op hout gedoen.

      Like

  3. monicahaddad01
    Oktober 9, 2014

    As jy moeg is vir hom ek sal met liefde oorneem :-)

    Like

    • ddupl3ss1s
      Oktober 9, 2014

      Nee ek besit nie sulke kosbaarhede nie.. ek kyk en begeer op my Pinterest blad by die Art mense..dit is die voordeel van so blad jy kan al die mooi dinge bewonder en dit kos nie geld nie- behalwe ek plaas gewoonlik die skilde se naam, by die een is nie’n naam nie.

      Like

  4. trynablogs
    Oktober 9, 2014

    Dit is werklik mooi ~ hou baie van die kleure

    Liked by 1 person

  5. dolosgooi
    Oktober 10, 2014

    Dis so prettig!

    Liked by 1 person

  6. scrapydo
    Oktober 10, 2014

    Beslis een wat ek kan gebruik in my sitkamer

    Liked by 1 person

  7. perdebytjie
    Oktober 11, 2014

    Dis vrolik en kleurvol..”a thing of beauty is a joy forever!”

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar op Net Ek Kanselleer antwoord

Information

This entry was posted on Oktober 9, 2014 by in skilderye.

Blog Stats

  • 36 520 hits