Woorde

Kennis is mag

kennis

Advertisements

8 comments on “Kennis is mag

  1. scrapydo
    Oktober 18, 2014

    Stem vir die een!

    Like

  2. rondomtaliedraai
    Oktober 19, 2014

    Nee wat soms is minder kennis baie rustiger en veiliger Dis kan mens wakker ook hou!

    Like

    • ddupl3ss1s
      Oktober 19, 2014

      Nee o gits ..kennis laat mens saampraat – gevaarlik as mens te min kennis het om saam te praat .. dan moet jy liewer geen sprook sprak..

      Like

      • rondomtaliedraai
        Oktober 19, 2014

        Ek kan daardie sprak geen sprook baie goed doen … maar dan is die die intrenet en FB vir my vriendeliker … ek is maar ‘n alleen mens

        Like

  3. Spokie sny spoor
    Oktober 21, 2014

    Mmmm – eintlik is dit ‘n oulike … sleutelhouer? Die foto? Wel, kennis en ‘n boek spreek boekdele.

    Like

  4. ddupl3ss1s
    Oktober 21, 2014

    Slim die boekdele, Spokie

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Oktober 18, 2014 by in Spesiale kuns.

Blog Stats

  • 16,972 hits
%d bloggers like this: