Woorde

Liewer laat as nooit

notA4Bietjie laat vir die voornemes,

Toepaslik is dit seker vir enige komende jaar.

Of ek dit navolg ? Nee wat .

Hoekom die plasing?

Omdat ek hou van die penne  en die skribbels op die voorbeeld en die inhoud van die beker .. en omdat dit Vrydag is .

note

Advertisements

7 comments on “Liewer laat as nooit

  1. perdebytjie
    Oktober 24, 2014

    Hehe!Dis té gereguleerd..mens word naderhand jou eie slaaf met sulke reëls.

    Liked by 1 person

  2. ddupl3ss1s
    Oktober 24, 2014

    Het jy gesien daardie glasies water (prentjie) wat so een vir een afgemerk word..deesdae loop al wat siel is met sy watertenkie in sy hand…

    Like

  3. Spokie sny spoor
    Oktober 24, 2014

    OUlik!! Ek like natuurlik die meeste van die glas cappuchino met die room bo-op. Dis is soos perdebytjie sê – my kinders het vir ‘n week of so heeldag met hul fone geloop en elke keer calories getel na hul ge-eet het. Groot frustrasie natuurlik vir my gewees, as my kos so in detail ondersoek word. Het naderhand gedink eks ‘n slegte kok.

    Like

  4. ddupl3ss1s
    Oktober 24, 2014

    My kinders is nie meer inwonend.. maar ek het ‘n man wat knibbel – hy eet nou nie soveel soos wat ek graag sou wou gehad het nie, maar miskien moet ek begin milkshakes maak- daarvan hou hy. Hy kan dit bekostig – die maerman!

    Liked by 1 person

  5. rondomtaliedraai
    Oktober 25, 2014

    Mens kry baie lekker voedsame milkshakes

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Oktober 24, 2014 by in Gedagtes vir die dag..

Blog Stats

  • 18,026 hits
%d bloggers like this: