Woorde

After Dark: With The Blue-Eyed Nurse In the Park

Ek loer gewoonlik na ander mense se blogTemas. Daardie voorkoms wat jou onmiddellik laat lus voel om eers stil te staan en te lees . Ek het in my soektog na nuwe voorblad op hierdie blog afgekom, nie so seer oor die Tema “manifest” nie, maar wel oor die Blognaam Boy with a hat. en natuurlik onder die voorblad foto -die kort nota “I mean to say what I don’t mean.” Sommer omdat ek hou van woorde en woordspel. Ek sou graag wou dat jy kennis moet maak met Vincentiu Mars. Begin by sy “About” en lees. Ek moet bieg ek lees nie graag Engels nie.. maar hierdie jongeling se blogs ontroer my. Ek nooi jou uit lees gerus saam..

boy with a hat

Park Painting

Many of our days are so much alike that they fade to forgetfulness without leaving a trace in our memory. It’s almost as if we’ve never lived them. But then there are some rare days that we never forget, happy accidents of fate which inspire us and upon which we will always look back with nostalgia. Tuesday evening was one such day for me.

View original post 1,187 more words

Advertisements

5 comments on “After Dark: With The Blue-Eyed Nurse In the Park

  1. scrapydo
    Oktober 28, 2014

    Vreemde mannetjie. Wonder partymaal hoe sulke mense kan voort lewe sonder om die kluts kwyt te raak( alleenheid sal mens op die end rasend maak veensaamheid)

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Oktober 28, 2014

      Mooiste taalgebruik.. nee wat daar is mense wat floreer in privaatheid. Interessant , weet nie of hy dodelik siek is of dit bloot verhalend is die skrywes? Wonder wat dink hy van die vreemde taal waarin hy gereblog is..

      Like

  2. scrapydo
    Oktober 28, 2014

    Ek dink daar is maar iets nie reg nie. Hy het nooit enige hulp gekry om rigting aan sy lewe te gee nie. Kan ook wees dat hy denkbeeldig skryf. Party mense besit vermoe om uit hulself te styg en dubbele denke te he!

    Liked by 1 person

  3. monicahaddad01
    Oktober 29, 2014

    Hy moet ‘n skrywer wees wat in sy verbeelding ingaan, dit bind mens tot by die laaste worrd.

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Oktober 28, 2014 by in Uncategorized.

Blog Stats

  • 17,050 hits
%d bloggers like this: