Woorde

Monthly Archives: Oktober, 2014

Dit is Oktober 2014

Ek het hierdie aanhaling gelees toe voel dit vir my dit kon net sowel   Maartmaand wees..

Oktober 18, 2014 · 6 Kommentaar

Kennis is mag

Oktober 18, 2014 · 8 Kommentaar

Soms word jy wakker

..droëkeel. Hoor jy die  benoude Kiewiet geskree. Jy sluk . Die skielike angs wil nie weg. Opstaan,  oopsluit ritueel. Slof ganglangs. Skuifdeur oop. Toe sien jy . Vlamme. Iemand met … Lees voort

Oktober 18, 2014 · 16 Kommentaar

Die Hoekhuis

Hier by die hoekhuis was nie ‘n tuin nie. Die Bejaarde wat voorheen hier gewoon het..was nie ‘n liefhebber van tuinmaak nie. Wat ek wel ge-erf het was 3 lelierige … Lees voort

Oktober 10, 2014 · 13 Kommentaar

Donderdag

Oktober 9, 2014 · 10 Kommentaar

Skildery

Al is die skilder onbekend..nogtans verskaf dit vreugde

Oktober 9, 2014 · 10 Kommentaar

Boeke

Op Facebook is daar ‘n uitdaging wat so met ‘n draai by my uitgekom het. Tina van http://rondomtaliedraai.wordpress.com/ -faam vra –gee ‘n lys van boeke wat op jou ‘n invloed … Lees voort

Oktober 8, 2014 · 12 Kommentaar

Slakkepos

*Sophie Crichton

Oktober 7, 2014 · 11 Kommentaar

Pil of tablet ?

Ek hou nie van pilletjies drink nie of dit nou noodsaaklik is of nie. Ek bevraagteken altyd die gps- vaardigheid van enige medikasie. Lank terug was hier ‘n Tannietjie wat … Lees voort

Oktober 7, 2014 · 17 Kommentaar

Hospitale ruik nie meer na hospitaal nie!

Sy stap met  handbagasie in  die hospitaalgang oppad na kamer, nommer ?,  eerste een om die hoek . Sy wonder hoekom voel sy na wildeweghol . Sy loop en dink … Lees voort

Oktober 5, 2014 · 18 Kommentaar

Greg Lake

Oktober 5, 2014 · Lewer kommentaar

Liewe Mia

Vrydag 3 Oktober. Hierdie datum is belangrik vir jou Mamma en Pappa. Ek hoop Pappa onthou anders gaan hy so effens in die moeilikheid wees. Ouma gaan jou twee woorde … Lees voort

Oktober 2, 2014 · 8 Kommentaar

..die arme ou vrou op die hoek se man is mos..

..gehospitaliseer. Laasnag gedink die neukery as jy so lang pad saamstap, dan voel jy half onvolledig. Ander storie van die man.. vra die nurse met die papier op die ‘clipboard’ … Lees voort

Oktober 1, 2014 · 20 Kommentaar

Blog Stats

  • 30 768 hits