Die Man van die Ouvrou by die Hoekhuis
Hierdie foto van die man wat lag is skaars..jy kry hom nie eintlik aan’t lag op ‘n kiekie nie. Ons sluk maar so effens swaar vandag. Wou net baie dankie … Lees voort
Die ouvrou met die oorgrootkamerjas…
..sy het besluit om so bietjie blogverlof te neem. Sy sukkel om haar ousigselwers te wees. ..sy sukkel om woorde te vind.. Sy sal weer blog, miskien sommer gouer as … Lees voort
Foto
Elkeen verwerk skok, smart , hartseer , op sy eie manier . Elke vrou doen dit anders. Elke kind. Selfs mans , al is daar nie altyd trane nie. *Fotograaf … Lees voort
Foto
Sommige mense kan mos in droefnis mooi lyk. Daardie biggelende traan of die oë wat so volraak en oorloop. Sommige kan so kop agteroor huil..dat dit skoon lekker lyk, die … Lees voort
Vir die Kinders van die Ouvrou by die Hoekhuis
Dankbaar klink altyd nederig. Trots ? Wel soms moet mens dit definieer. Ek het weer besef miskien sê ek nie genoeg vir my kinders ek is trots op hulle nie. … Lees voort
Liewe Mia
Hierdie briewe aan jou is om jou te vertel van onthou dae en mooi dinge en ernstige dinge en natuurlik ook pret. Ouma Groot (die ander ouma Dirkie) het altyd … Lees voort
As ..
as ek spanning ervaar(my Ma aangehaal- sy het spanning ervaar en het nie stres geken nie) dan raak ek mos in my moer in kalm en bemoedig almal om my … Lees voort
9 November 1974
Baie dankie vir die groot vreugde om met jou getroud te mag wees. Natuurlik was daar ook dikbek hartseerdae, Mens vergeet dit. Baie dankie dat jy tog maar verdraagsaam was … Lees voort
Talente versus vaardigheid ?
‘Mens moet jouself nie minderwaardig ag nie’ , my Ma se wysheid. Nie dat ek minderwaardig voel bloot omdat ek nie al die talente toebedeel is nie, maar .. Ek … Lees voort
Ag Siestog versus Ag Shame!
Ons as gesin sit nou die dag in ‘n gesinseetplek. Ons monde nog so halfvol aan’t kou, kom vra die kelnerin /moontlike eienaar – “is alles reg hier?” Voordat enigeen … Lees voort
Die vrou – Nou nie naaktestudie nie.
Iewers het ek die foto van die houer /staander , vir ‘n Ipad teëgekom . Jammer ek het nie nota gemaak wie die Beeldhouer van die kunswerk is nie. Hoekom … Lees voort
1 November
Vandag is die dag van Jodetert en Handtertjies . My Oupa se verjaarsdag is altyd so gevier . Niks het lekkerder geproe as daardie tert , so in lae opgestapel … Lees voort