Woorde

Skilder Katya Gridneva

skilder katya gridneva 2

Advertisements

7 comments on “Skilder Katya Gridneva

  1. Spokie sny spoor
    November 12, 2014

    Sjoe – dis amper asof jy aan die wit syrok kan vat …. so eg.

    Liked by 1 person

  2. monicahaddad01
    November 13, 2014

    Dit verras my elke keer weer…..

    Like

  3. perdebytjie
    November 13, 2014

    Dis pragtig!

    Like

  4. Lewies Mymer
    November 13, 2014

    Die grasie en lenigheid van ‘n ballerina maak hulle ‘n gewilde onderwerp vir kunstenaars. laat my dink aan Degas se ballerinas.

    Liked by 1 person

  5. rondomtaliedraai
    November 14, 2014

    Sjoe ek hou hiervan

    Like

  6. vvuureoc
    November 17, 2014

    So ‘n dans skildery of foto laat my altyd aan ‘n vriendin dink wat ek gehad het. Haar nering was programmering maar haar lewe was dans. Enigeiets van klasieke ballet tot askoektrap.

    Tragies het sy een oggend sommer so in die loop van die konferensie kamer na haar kantoor skielik na haar ribbes gegryp en dood neergeslaan. Die superfiks kon nie die slagaar aneurisme voorkom nie.

    Ek hoop jy leer die engele Jive Charlotte!

    Liked by 1 person

  7. Tokeloshe
    September 6, 2016

    Pragtige skildery, ek ken nie die kunstenaar nie, ek sien sy het baie ballet skildery gedoen, dankie.

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on November 12, 2014 by in skilderye.

Blog Stats

  • 19,085 hits
%d bloggers like this: