Woorde

Foto

Elkeen verwerk skok, smart , hartseer , op sy eie manier .

Elke vrou doen dit anders.

Elke kind.

Selfs mans , al is daar nie altyd trane nie.

hartseer 2

*Fotograaf en Model onbekend.

 

Advertisements

15 comments on “Foto

  1. scrapydo
    November 20, 2014

    My oorlede man het die mooiste blou oe gehad en ek kon hom op die einde lees soos n boek. Hy was altyd vol verskillende emosie wat ek duidelik in sy oe kon sien.

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      November 20, 2014

      Ai dit bly mooi herinnering. Al is dit met hartseer.

      Like

      • scrapydo
        November 20, 2014

        Ja, beslis. Gelukkig onthou mens mooi makliker as die nie so mooie nie.

        Liked by 1 person

  2. perdebytjie
    November 20, 2014

    Ek huil sommer saam met die man…sjoe!

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      November 20, 2014

      Ek wonder oor die man.. met die mooie hartseer oë, jitte ek was opsoek na fotos van hartseer gesigte, toe ek die man sien.

      Liked by 1 person

  3. Toortsie
    November 20, 2014

    So waar.

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      November 20, 2014

      Hartseer of die medetrawante , word soms as baie privaat beskou en ek neem aan dit is hoekom hartseer (trane) ook so hanteer word. Agter deur staan en saggies huil.

      Like

  4. Net Ek
    November 20, 2014

    Wat ‘n foto!

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      November 20, 2014

      Ek het nou al gedink nou het ek genoeg gehuil, maar dit is darem besonders. Hoekom assosieer ek hierdie fotos met jou? Nee gits ek wil nou nie dat jy hartseer moet wees nie.. nietemin as ek die fotos bekyk dink ek , ek wonder wat sal Net Ek dink van hierdie foto

      Like

      • Net Ek
        November 21, 2014

        O nee Dirkie, ek is absoluut mal oor die foto!

        Dit voel amper of ek sy hartseer ken, as dit sin maak? Ek wil sommer net my arms om hom sit en hom ‘n druk gee!

        Liked by 1 person

  5. Spokie sny spoor
    November 20, 2014

    Aandoenlik.

    Liked by 1 person

  6. rondomtaliedraai
    November 20, 2014

    Aangrypend

    Like

    • ddupl3ss1s
      November 20, 2014

      Ek het nog gewonder wanneer het ek ‘n man so hartseer gesien..seker kleintyd my Oupa oor my Ouma.

      Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on November 20, 2014 by in Gedagtes vir die dag..

Blog Stats

  • 17,013 hits
%d bloggers like this: